Brenton Blue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christina C - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon. Met super vriendelike gasvrou Yolanda. Alles reg en in plek.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Christina julle is altyd welkom by ons. Dankie dat julle sulke maklike game gaste was.
Groete
Yolanda en Ken
John B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en waarde vir geld.
Brenton Blue se terugvoer
Baie Dankie.
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons.
Groete,
Yolanda
Ethel Y - Jan 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Brenton Blue se terugvoer
Thank you so much for the review, much appreciated. You are welcome with us at any time.
Anel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Lekker ontspan en gerus.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie, Anel. Julle was wonderlike gaste. Alles van die beste vir julle.
Dries V - Okt 2023
Algehele gradering
Puik fasiliteite en uitnemende gasvryheid.
Lizo S - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and Yolanda took care of us and she was lovely.
Brenton Blue se terugvoer
Hi Lizo,
Thank you for staying with us. We do state on our site that we serve Continental breakfast but thanks for the advice.
All the best.
Kind Regards,
Yolanda
Nikki V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Brenton Blue se terugvoer
Thank you for the review, much appreciated. You will always be welcome with us. Thank you for being such easy guests.
Kind Regards,
Ken and Yolanda
Corlien C - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Alta O - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Julle was die maklikste gaste ooit en is altyd meer as welkom by ons. Alles van die beste vir 2022.
Bev W - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable accommodation and great views.
Brenton Blue se terugvoer
Hi Bev
Thanks so much for your review, much appreciated. It was a pleasure hosting you.
Stay safe and healthy
Kind Regards
Yolanda
Jasper Johannes M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig en die kuiertjie was baie lekker.
Brenton Blue se terugvoer
Baie Dankie Jasper
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Alles van die beste vir 2021.
Groete
Yolanda en Ken
Heidi W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Brenton Blue se terugvoer
Hi Heidi
Jammer dat jy nie tevrede was met akkomodasie. Ons se op ons inligting dat daar n tv in die sitkamer is nerens op fotos wys ons n tv in kamer self. Ongelukkig het die "heat pump" van Jacuzzi begin probleem gee en ons sukkel om iemand te kry om dit te herstel.
Weereens vra ons omverskoning vir die ongerief
Vriendelike Groete
Yolanda
Elizabeth V - Jan 2020
Algehele gradering
An amazing view of the sea, very friendly people who make you feel like you are at home.
Brenton Blue se terugvoer
Dankie Elizabeth, julle was sulke goeie gaste. Alles van die beste vir jou rug operasie, ek hou duimvas dit verloop baie goed.
Groete
Yolanda en Ken.
Peet B - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Beveel aan!
Erika N - Jan 2020
Algehele gradering
Die eienaars het ons goed ontvang en was baie behulpsaam, die woonstel was modern toegerus, ons sal weer gebruik maak daarvan.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Erika hoop om julle weer eendag te sien
Alles van die beste
Groete
Yolanda en Ken
France D - Des 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut uitstaande diens en die uitsig is asemrowend.
Brenton Blue se terugvoer
Hi France,
Baie dankie vir jou mooi woorde was baie nice om jou te ontmoet. Ons het 'n mikrogolf beskikbaar vir gaste se gebruik en almal is welkom om borde in die eetkamer te gebruik, ons probeer dat mense eerder nie in kamers eet nie want het al skade gehad met kos wat beddegoed vlek en koeldrank op matte, so ons verkies dat gaste eetkamer gebruik. Jammer vir ongerief.
Alles van die beste verder vir 2020.
Groete
Yolanda
Elmerie V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en die mense se diens is fantasties. Asemrowend mooi en baie netjies. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Elmerie dit was heerlik om julle te ontmoet
Alles van die beste vir 2020
Groete
Yolanda
Vanessa J - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Vanessa dit was 'n groot plesier so bly julle het dit geniet.
Groete,
Yolanda en Ken
Kevin F - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n great naweek en eienaars is great.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Kevin julle is altyd welkom alles van die beste.
Groete,
Yolanda en Ken
David P - Apr 2019
Algehele gradering
Elke Rand die moeite werd. Ons sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie David en Leonette was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom julle was wondelike gaste en sal altyd welkom wees by ons. Alles van die beste hoop julle dogtertjie is darem alweer gesond.
Vriendelike groete,
Yolanda en Ken
Cecelia G - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik. Yolanda en Ken het altwee ons baie welkom laat voel en die kuier was ongelooflik. Lekker gerus.
Brenton Blue se terugvoer
Baie Dankie Cecelia, julle was sulke great gaste was n plesier om julle by ons te he alles van die beste vir 2019 hoop dit is n great jaar vir julle.
Groete
Yolanda en Ken
Gerrit F - Des 2018
Algehele gradering
Hierdie plek het mense met fantastiese gasvryheid en die ligging is baie goed.
Brenton Blue se terugvoer
Beste Gerrit,
Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle in ons huis te kon ontvang.
Ons wens julle 'n wonderlike jaar toe in alles wat julle doen.
Vriendelike groete,
Yolanda en Ken
Tyrene A - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Brenton Blue se terugvoer
Thanks Tyrene, we hope you come and visit us again soon.
Regards,
Yolanda
Wayne D - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome place to go and relax at.
Brenton Blue se terugvoer
Thanks Wayne, hope to see you again.
Regards,
Yolanda
Quinten M - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Quinten, julle was wonderlikee gaste.
Groete,
Yolanda
Matilda P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n pragtige huis.
Sandra V - Apr 2018
Algehele gradering
Puik diens, kamers is skoon en netjies.
Brenton Blue se terugvoer
Hi Sandra
Baie dankie vir julle resensie ons waardeer dit. Ons wonder net hoekom julle nie veilig gevoel het nie? Brenton on Sea is maar stil in die aand en in 8 jaar het ons nog geen voorval gehad nie. Baie dankie vir die heerlike wors en die hout wat julle ons geskenk het die wors was puik. Alles van die beste vir die res van die jaar hoop ons kan julle weer een of ander tyd by ons verwelkom.
Vriendelike Groete
Yolanda Jones
Brenton Blue
Lukas M - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Brenton Blue se terugvoer
Baie dankie Lukas dit was n plesier om julle hier by ons te he.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang