Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Blue

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Blue is 'n ruim huis wat met die eienaar gedeel word en kom met 'n keuse van kamers in Brenton-on-Sea en is net 1 km vanaf die hoofstrand.

Gaste het 'n keuse van 4 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die selfsorgwoonstel, Delft, het 'n slaapkamer sowel as 'n privaat badkamer. Die eenheid het 'n privaat kombuis en maak oop op 'n dek met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is ook 'n braai-area.

Die 4 B&B-kamers, Beachcomber, The Lily Room, Union Jack en Out of Africa, het elkeen 'n privaat slaapkamer en badkamer en maak oop op 'n dek. 'n Gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, asook 'n braai-area en Jacuzzi is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Op versoek, en teen 'n ekstra koste, kan 'n piekniekmiddagete gereël word, asook besprekings by die nabygeleë gholfbane en restaurante.

Gaste kan die Brenton Blue Butterfly Reserve besoek, fietsry of stap, op die strand ontspan, of die 14 km reis na Knysna wat verskeie restaurante, kafees en winkels bied.

Daar is ook 'n lieflike staproete genaamd Fisherman's Walk, wat op die duine is en 'n lieflike uitsig oor Brenton en Buffelsbaai bied. Vir die fikse gaste is die trappe af na die ongerepte strand 'n moet.

Daar is baie staproetes in die area asook kunstenaars wat hul werke by Oaks on Main in Knysna asook ander galerye uitstal. Knysna het baie interessante restaurante en baie van hulle bied ook musiek in die nag. Ons kan besprekings maak vir gaste as hulle belangstel, aangesien hierdie vertonings hoog in aanvraag is.

In Rheenendal, wat 'n paar kilometer van Brenton af is, is daar baie interessante plekke om te besoek soos die ou Goudmyn. 'n Kontinentale ontbyt word elke oggend bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Christina C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en skoon. Met super vriendelike gasvrou Yolanda. Alles reg en in plek. Die Beachcomber-kamer was 'n plesier om in te bly. Genoeg hang...
Sien meer
Apr 2023
John B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspanne en waarde vir geld. Rustige atmosfeer, vriendelike eienaar wat die ekstra myl loop, netjiese fasiliteit en allerheerlikste ontbyt.
Mrt 2023
Ethel Y
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet. Our hosts made us feel very welcome. Yolanda took such care with breakfast each morning. The location is within walkin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Anel F
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik gekuier. Lekker ontspan en gerus. Baie mooi uitsig. Gasvrou is baie vriendelik en help graag met inligting oor plekke om te sien en restaurant...
Sien meer
Mrt 2024
Dries V
Saam met lewensmaat
4.8
Puik fasiliteite en uitnemende gasvryheid. Yolanda was altyd vriendelik en gasvry. Die verblyf was puik.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANxNYISnCIDXW9Z3tkTLg1mdcOSxfpBB1NiMhSZTxA2YizRpaC5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 431 President CR Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.071816895221 23.03042820734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang