Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Breakers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ricco E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Clean, fantastic location. Very friendly, helpful staff. Great maintenance and housekeeping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Brenton Breakers
Dear Ricco, thank you for taking the time to write such a lovely review. What more do you need? Cleanliness and a great location is all you need. We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Elize S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Die Brenton Breakers-eenhede is baie gerieflik. Dis nie uiters modern nie, maar het als wat mens nodig het. Die grootste voordeel is die fantastiese uitsig. Die grasperk vorm deel van die Fisherman's Walk, so verwag mense wat veral soggens en saans daar sal verbystap. Die enigste twee veranderinge wat ons kan aanbeveel is om steakmesse te verskaf met die eetgerei en om die WiFi-spoed aansienlik op te skerp. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joretha
Brenton Breakers
Goeie dag Elize, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons `n wonderlike terugvoering te lewer en punte van verbetering. Ons neem in ag elke liewe klient se advies sodat ons hulle verblyf so gerieflik as moontlik kan maak. Ons is verder baie bly dat die tydtjie geniet was. Ons sien graag daarna uit om julle terug te verwelkom.

Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Good value for money for a family stay - beautiful location. A good value for money, fully self-catering stay that would work well for families, just looking for a home base to explore and enjoy the area. For couples looking for a romantic or slightly more luxurious stay, I would consider other options. The unit had all the basics but lacked any special touches to make one feel truly at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joretha
Brenton Breakers
Good day Chris, thank you for taking the time to leave us such wonderful feedback. We are pleased that you had an overall enjoyable stay at our property. We look forward to welcome you back in the near future.

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2023

Pragtige uitsig. Verblyf was baie lekker en gerieflik. Die skoonmaakdiens was 'n plus en was lekker om terug te kom na 'n skoon woning toe na die dag se uitstappies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Brenton Breakers
Hi Natasha, baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so 'n mooi resensie te skryf. Ons is baie bly om te sien dat julle dit hier by ons geniet het. Dit is altyd lekker om na 'n skoon plekkie terug te keur na 'n dag vol avontuure. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Baie lekker, asemrowende uitsig oor die see. Baie netjies, skoon en goed toegerus. Sal definitief weer daar bly en vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joretha
Brenton Breakers
Hi Francois, Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so mooi resensie te skryf. Die uitsig by Brenton Breakers oor die see slaan nogal 'n mens se asem weg so beeldskoon is dit. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Bronwynne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Fun family vacation. We had a lovely time, convenient location to Garden Route activities and Knysna. Pity the complex doesn't have a pool. Beach access is difficult in Brenton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joretha
Brenton Breakers
Good day Bronwynne. Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review. We are pleased that you had an overall enjoyable stay at our property. We do look forward to welcoming you back in the near future.

Viaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

It was a good stay but expected a bit more and let downs here and there. We enjoyed our stay but there are a couple of things owners need to attend to. I would recommend a mop to be placed at the units or someone you can contact if you need it, considering there are no cleaning services over weekends. The bathroom shower in the main room is clogged, so when you take a shower, the water overflows. There is also no shower mat, which is a problem if you also don't have a mop. It was great being able to braai; however, there are no braai pans to place your meat in. The "non-stick" pans are no longer non-stick, so it's not pleasant making food in the equipment provided. The unit, for me, is beautiful; however, it is not well-maintained and equipped considering the area and what you pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joretha
Brenton Breakers
Good day Viaan Thank you for taking the time to leave a rating and review for us. We regret that you did not have a completely positive experience with us and will consider your suggestions. We agree that the unit is in such a beautiful spot, and we hope to welcome you back soon. Regards The Brenton Breakers Team

Juan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Rustig. Besonderse uitsigte, naby aan die strand en perfek vir as jy net wil rus en naby genoeg aan ander strande en aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Brenton Breakers
Goeie dag Juan, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so `n wonderlike terugvoering te lewer. Ons is baie bly om te sien dat julle `n lekker tyd by ons gehad het en geleentheid gekry het om te ontspan. Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Amanda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Breathtaking view, very comfortable and clean. Great for a family breakaway or a catch up with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Brenton Breakers
Good day Amanda, thank you very much for taking the time to leave us such a wonderful review. We here at Brenton Breakers really do appreciate the feedback and are pleased to see that you had a wonderful stay at our property. We look forward to welcoming you back in the near future.

Js V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie rustig en stil. Pragtige uitsig, stil en rustige area, naby aan Knysna om te verken. Lekker ruim kamers en netjies en skoon. Ook baie bekostigbaar vir Suid-Afrikaners. Sal beslis Brenton Breakers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Brenton Breakers
Goeie dag Js Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons sulke wonderlike terugvoering te los. Ons hier by Brenton Breakers is baie bly om te sien dat julle die tydtjie by ons geniet het. Ons sien baie graag uit daarna om vir julle terug te nooi in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 278, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d39ed73e5ff0f75f0faecec5299b52ba1fee20ed75c2844919533add43b14ac118c66185e8357eee4cb25d2d507b3a0213f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 278 Steenbras Street Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.074959215301 23.02884042263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang