Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Breakers

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 278, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 R2 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brenton Breakers is op die rand van 'n krans met 'n lieflike uitsig oor Buffelsbaai. Dié natuurryke bestemming bied uitsigte van bosbokke, dolfyne, walvisse, 'n oorvloed voëlsoorte, asook die bekende Brenton Blue-skoenlapper. Die kranse bied inheemse fauna en flora, wat tipies op Suid-Afrika se Tuinroete voorkom - 'n regte bederf vir wêreldreisigers.

Verblyf is beskikbaar in 6 tweeslaapkamer-villas. Daar is in totaal slaapplek vir 24 gaste in die 6 villas. Die villas het elk ’n kombuis met ’n yskas, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel en ’n broodrooster. Dit beskik oor ’n leefarea, eetarea en ’n stoep wat na die see front met buite-braaigeriewe. Al die eenhede op die rand van die krans en bied lieflike uitsigte oor die see. Daar is ook gratis parkeerplek, gratis WiFi en TV's met DStv.

Brenton Breakers is naby 'n rits restaurante wat onder andere Franse, Mediterreense, vegetariese, seekos- en ander disse bedien. Ons is ook stapafstand vanaf 'n koffiewinkel, geriefswinkeltjie en 'n kroeg. Knysna se hoofdorp is net 'n entjie se ry ver.

Hoewel dié kusdorp 'n kleindorpse atmosfeer het, bied dit tog ook al die geriewe van die stad. Doendinge hier sluit die volgende in: eetplekke en winkelsentrums by die waterfront, voetslaan, seiljagvaart, bootvaart, wyntoere, olifanttoere, zip-lining, riviervlotvaart, fietsry, vlieërbranderry, kajakvaart en roeiplankry. Ons kan help om hierdie doendinge te reël indien jy dit vooraf versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ricco E
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, fantastic location. Very friendly, helpful staff. Great maintenance and housekeeping.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Elize S
Gesin met tieners
4.6
Die Brenton Breakers-eenhede is baie gerieflik. Dis nie uiters modern nie, maar het als wat mens nodig het. Die grootste voordeel is die fantastiese u...
Sien meer
Jan 2023
Chris R
Saam met lewensmaat
4.4
Good value for money for a family stay - beautiful location. A good value for money, fully self-catering stay that would work well for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Natasha S
Gesin met klein kinders
4.4
Pragtige uitsig. Verblyf was baie lekker en gerieflik. Die skoonmaakdiens was 'n plus en was lekker om terug te kom na 'n skoon woning toe na die dag ...
Sien meer
Feb 2023
Francois S
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker, asemrowende uitsig oor die see. Baie netjies, skoon en goed toegerus. Sal definitief weer daar bly en vir vriende aanbeveel.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Steenbrasstraat 278, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 278, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f1f9d1a80b8511cb31c012c44cf1a05eb85dab7839d1602d57290e13685f5bebfc6593796851655aaa65eead1cc9ca40bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 278 Steenbras Street Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.074959215301 23.02884042263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang