Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Bushbuck Lookout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Colin Kenneth T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Asemrowend en gasvry. Uitstekend, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hallo Colin, baie dankie vir die wonderlike review, ons waardeer dit terdee en hoop om jou weer te kan huisves. Beste groete Esmé en Julie.

Christo V
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker en rustig. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hi Christo, baie dankie, hoop om jou weer te huisves.

Neil D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Short golfing holiday. Absolutely lovely to stay at this establishment again. Fabulous hosts who always go the extra mile and make it truly feel like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hi Neil, thank you for once again choosing us and especially thanks for the lovely review. It is always a pleasure hosting you and your family. We look forward to seeing you again. Regards, Esmé and Julie

Wiebe T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ontvangs en verblyf was uit die boonste rakke. Dankie. Baie lekker ruim verblyf en die sonkragstelsel is ook gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hi Wiebe, weereens dankie dat u met ons bespreek het en vir die resensie. Ons is bly dat u die tyd geneem het om by ons te bly. Ons hoop om u weer te kan huisves. Groete, Esmé en Julie

Celeste V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Beautiful location and close to the beach. The stay was very nice. The apartment was lovely and close to the beach so we could walk there to see the most beautiful beach 10 minutes away. Beautiful and safe location. Would definitely come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We loved the place and would have liked to stay longer. Perfect and warm reception by Esmé. Very nice, big and carefully arranged apartment. Generously furnished and very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Dear Rudolf, thank you for taking the time to review our establishment and especially for such a lovely review. You and your wife were superb guests and we really look forward to welcoming you back when you visit South Africa again. Now that you have discovered Brenton on Sea, we hope you will spend a longer time in our beautiful part of Knysna. Regards, Esmé and Julie.

Matilda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Blyplek uitstekend, skoon, netjies. Gasvrou uiters vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Dit was 'n baie goeie ervaring en oor en oor die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Beste Matilda, weereens baie dankie dat jy Brenton Bushbuck Lookout gekies het, en veral vir goeie review. Ons hoop om jou en jou groep weer te sien. Beste groete, Esmé en Julie

Jan V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2024

Ruim en netjies. Goeie basis vir 'n gesin om Knysna en omgewing te geniet. 'n Kort stap bring jou tot 'n mooi uitsig hoog bo die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hi Jan, weereens dankie dat u met ons bespreek het en vir die review. Ons waardeer dat u die tyd geneem het om een te pos. Ons hoop om u weer te kan huisves. Groete, Esmé en Julie

Karli G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantastic. Relaxing. Everything we needed and more. Honestly this was such a nice place. Very well situated. Books available for reading, movies for watching. Even some boards to go body-surfing. I would definitely recommend this to friends and family. Very nice! Thank you Esmé.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hi Karli, thank you so much for your support and especially for your excellent review, we really appreciate it, we are so happy you enjoyed your stay with us and appreciate you taking the effort to post a review. We hope to be able to host you again on your next visit to the Garden Route. Regards Esmé and Julie

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons is op die hande gedra! Die huis was volledig toegerus: WiFi, elektrisiteit, selfs tydens kragonderbrekings beskikbaar, danksy panele en 'n omsetter, volle toebehore, 'n volle DStv-pakket, en braaigeriewe; heerlike groot beddens en ruim slaapkamers, elk met sy eie badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Brenton Bushbuck Lookout
Hi Johan, thank you for booking with us and especially for taking the time to write such a wonderful review, we are truly grateful and happy that you enjoyed your stay with us. We hope to have the honour of hosting you in future. Regards Esmé and Julie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esmé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 654, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZGViNDI5LTQyMDYtNDk0Mi05YzNkLWVkY2U5NzUwMmNhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 654 Steenbras Street Brenton on Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.074607386789 23.029403995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang