Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Cottage and Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annalie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflike tydjie net te kort. Was heerlik skoon, netjies en rustig, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beautiful, comfortable, a home away from home. We were thoroughly impressed with the cottage. It was beautiful. The host has thought of everything. It is very close to the ocean, easy to find. There are nooks, games, and DStv. Everything was perfect. Quiet and relaxing. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Brenton Cottage and Flat
Thank you Andrew for the lovely review. You are always welcome at our cottage. See you soon.

Inge B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik, ontspanne. Ons het 'n baie ontspanne en aangename tyd by Brenton Flat gehad. Die eenheid is baie netjies en prakties ingerig, alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig! Heerlike en rustige atmosfeer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Absoluut die moeite werd. Beste akkommodasie wat ons al bespreek het in 'n lekker rustige area. Ligging is puik. Die huis is lekker privaat en het alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer daar gaan bly vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Brenton Cottage and Flat
Baie dankie, Marizel. Julle was perfekte gaste.

Chrizelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was baie lekker om daar te kuier. Isabel is 'n wonderlike mens, sy het ons 'n lieflike tyd gegee en is baie vriendelik. Die plek is baie mooi met al die blomme en mooi tuin. Dit was goeie waarde vir ons geld. Sal enige tyd terug gaan vir nog 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Brenton Cottage and Flat
Dankie Chrizelle.

Jenni V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Beautiful, clean and comfortable. We especially liked the fact that the cottage had inverters installed so we didn't even realise when there was loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Very pleasant. Extremely well kitted out. Everything we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Brenton Cottage and Flat
Thank you Christine, for your nice review. Regards. Isabel

Anekie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie Lekker. Was baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Rustig, gemaklik in 'n goeie ligging. Brenton Cottage was perfek vir wat ons nodig gehad het. Goeie ligging naby aan die strand en die troue wat ons by gewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Place 484, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA629RUo4wnxYTgqQU0alaRpunWccUIzXUYfIdVzRUguTyDFc03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 484 Bitou Place Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.073779873743 23.03008153373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang