Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Cottage and Flat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Brenton Cottage and Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrew J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J

Beautiful, comfortable, a home away from home.

We were thoroughly impressed with the cottage. It was beautiful. The host has thought of everything. It is very close to the ocean, easy to find. There are nooks, games, and DStv. Everything was perfect. Quiet and relaxing. Thank you.

Brenton Cottage and Flat se terugvoer

Thank you Andrew for the lovely review. You are always welcome at our cottage. See you soon.

Brenton Cottage and Flat
Inge B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B

Gerieflik, ontspanne.

Ons het 'n baie ontspanne en aangename tyd by Brenton Flat gehad. Die eenheid is baie netjies en prakties ingerig, alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek!

Heleen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Rustig!

Heerlike en rustige atmosfeer. Baie dankie.

Marizel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel V

Absoluut die moeite werd.

Beste akkommodasie wat ons al bespreek het in 'n lekker rustige area. Ligging is puik. Die huis is lekker privaat en het alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer daar gaan bly vir 'n lekker vakansie.

Brenton Cottage and Flat se terugvoer

Baie dankie, Marizel. Julle was perfekte gaste.

Brenton Cottage and Flat
Chrizelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle J

Dit was baie lekker om daar te kuier.

Isabel is 'n wonderlike mens, sy het ons 'n lieflike tyd gegee en is baie vriendelik. Die plek is baie mooi met al die blomme en mooi tuin. Dit was goeie waarde vir ons geld. Sal enige tyd terug gaan vir nog 'n kuier.

Brenton Cottage and Flat se terugvoer

Dankie Chrizelle.

Brenton Cottage and Flat
Jenni V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni V

Beautiful, clean and comfortable.

We especially liked the fact that the cottage had inverters installed so we didn't even realise when there was loadshedding.

Christine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Very pleasant. Extremely well kitted out.

Everything we expected.

Brenton Cottage and Flat se terugvoer

Thank you Christine, for your nice review. Regards. Isabel

Brenton Cottage and Flat
Anekie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anekie D

Baie Lekker.

Was baie lekker en stil.

Madeleine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Rustig, gemaklik in 'n goeie ligging.

Brenton Cottage was perfek vir wat ons nodig gehad het. Goeie ligging naby aan die strand en die troue wat ons by gewoon het.

Alta V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Gerieflik. Ruim. Netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die buurvrou. Baie mooi, skoon plek in 'n rustige omgewing. Stapafstand vanaf die see. Ons sal graag weer hier wil kom vakansie hou.

Judy K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

Perfek!

Perfekte ligging, omtrent 'n kilometer van die hoofstrand in 'n veilige area.

Brenton Cottage and Flat se terugvoer

Baie dankie, Judy! Ons is bly jy het Brenton positief ervaar. Hoop ons sien jou weer. Mooi bly.

Brenton Cottage and Flat
Christa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Rustig, stil, pragtige omgewing.

Dit was 'n goed ingerigte eenheid waar ons heerlik kon ontspan en kuier.

Carmolita J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmolita J

Tranquil, lovely and just what we needed.

The cottage was homely, cozy and sufficient for our needs. Lovely little garden and fire pit wonderful for summer or winter evenings.

Fanie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E

Baie gerieflik en gemaklik vir 2 persone met genoeg geriewe.

Die woonstel is in 'n baie stil omgewing en ons kon in die braairuimte ontspan aangesien ons die enigste huurders vir die naweek was. Enkele sake is aangespreek en die woonstel sal op ons onthoulysie wees.

Martin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Baie netjies met meer as wat jy nodig het op vakansie.

Waarde vir geld skoon en netjies.

Leatitia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia D

Dit was 'n heerlike rustige kuier in 'n baie netjiese en goed toegeruste cottage.

Wat 'n wonderlike ervaring. Isabel het ons hartlik ontvang met ons aankoms. Die cottage is baie netjies en skoon en goed toegerus. Die omgewing is baie rustig en veilig. Dankie vir die ekstra bederfies wat ons gekry het, 'n lekker bottel rooiwyn en beskuit vir ons oggend koffie. Ek sal hierdie cottage beslis aanbeveel en sal dit graag weer wil besoek.

Marius P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Baie stil en rustig

Hoogs aanbeveelbaar as jy 'n rustige mens is.

Jennifer B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B

Very smart, tidy and thoughtful. Wonderful stay.

Our hostess was very thoughtful and informative. Her place was smart, neat and everything we needed was available.

Carin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Salig en rustig.

Die dorpie is lieflik stil, perfek vir 'n wegbreek van die gewone gejaag.

Leonie T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T

Vars, skoon, baie mooi pragtige uitsigte en omgewing.

Vriendelik ontvang deur die buurvrou, ons kon ook vroeg in gaan wat baie waardeer word. Het selfs vir ons koffie beskuit en melk gelos. Was ook lekker rustige omgewing. Baie lief vir daardie deel van Knysna.

Vasti B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti B

Fantasties.

Baie goed geleë, skoon en perfek vir 'n gesin met kinders. Omdat dit in 'n stil straat is kon die kinders ook heerlik fiets ry sonder dat ons oor hulle bekommer het.

Justin B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B

Lovely cottage.

A really comfortable cottage that is perfect for either a business stay or for a couple to stay in to explore the beautiful area.

Christine D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Ons het 'n heerlike rustige tydjie geniet. Net wat ons nodig gehad het!

Mooi plekkie, goed toegerus. Ons kon maklik rondry in die omgewing.

Elna G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Gemaklike verblyf na genoeg aan die see, met netjiese fasiliteite.

Brenton on Sea is 'n rustige area, met die behuising in 'n stil cul de sac. Groot bome en 'n netjiese tuin skep 'n ontspanne braai-area. Ek het my tyd daar geniet.

Theo D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Dit was voorwaar 'n heerlike ervaring om in Brenton Cottage te bly!

Brenton Cottage is in 'n stil straatjie geleë, verskuil teen wind en bied al die geriewe vir 'n rustige tyd van uitspan! 'n Mens raak saans op 'n gemaklike bed met die ritmiese klank van die see aan die slaap, 'n goeie resep vir lekker vakansie hou. Die huis is goed toegerus en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ek sal graag weer 'n draai by Brenton Cottage maak!

James B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Baie netjies en skoon.

Die foto is bedrieglik. Maar baie netjies en skoon. Eienaar baie gasvry en behulpsaam.

Sanette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Verskriklik lekker en vriendelik!

Ons het dit terdeë geniet! Vriendelike diens. Netjies en skoon. Baie behulpsaam! Puik, puik, puik!

Tommy S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy S

Great place to stay.

Value for money and a real great place to stay at.

Manda C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manda C

Baie rustig en stil.

Baie lekker gebly en is goed verwelkom.

Lorraine E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E

Baie mooi en netjies.

Ons verblyf was baie kort, maar het lekker geslaap daar behalwe vir 'n buitelug wat heeltyd aan en af gegaan het, en omrede die deur glas bokant het, het die lig ingeskyn. Kan dalk daarna kyk.

Dawid A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid A

Rustige omgewing en vriendelike ontvangs.

Woonstel goed toegerus. Akkommodeer 2 persone. Televisie net 1 kanaal. Naby see en baie netjies ingerig. Kort onderdakparkering.

Ronald A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald A

Heerlike ontspan-tyd by Brenton Cottage and Flat.

Eenheid was gereed, skoon en netjies met ons aankoms. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou en verduidelik hoe alles werk. Eenheid se geriewe was van goeie gehalte en bevat alles om jou verblyf aangenaam te maak. Die eenheid is 'n entjie weg van die hoofstrand. Gebrek aan warm water was egter probleem op laaste dag en oggend van vertrek.

Tanja J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja J

Gemaklik en vreeslik netjies.

Baie goeie diens en gemaklikheid.

Yolanda W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Baie aangename verblyf vir 'n fantastiese vakansie in die perfekte, rustige omgewing.

Ons het lekker gebly. Die warm ontvangs en die skoon plek word regtig waardeer. Oor die algemeen was dit 'n fantastiese wegbreek op 'n perfekte, rustige plek.

Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Netjies, skoon, goed toegerus, uitstekende waarde vir geld!

Ons het vyf dae lank in die Knysna omgewing gaan kuier en in Brenton Cottage gebly. Jou besoek begin met 'n vriendelike ontvangs deur gasvrou Linda wat jou dadelik tuis laat voel. Die huisie is baie skoon en ook goed toegerus, volledig met mikrogolfoond, gasoond en 'n TV met 'n lekker groot skerm. Ons het in die hoofslaapkamer geslaap. Die bed is baie gemaklik, een van daardie waarin jy reeds die eerste nag lekker slaap. Die braaigerief is 'n betreklike klein losstaande braaiertjie wat jy buite kan gebruik. Vir 'n braaientoesias sal dit aan die klein kant wees. Die huisie is gerieflik naby die uitkyk voetpaadjie 90 meter bokant die see met pragtige uitsigte oor die see en kuslyn. Jy kan afgaan see toe met 'n steil paadjie met trappies. Jy moet natuurlik weer met dieselfde trappies terug boontoe klim! Die lang strand tot by Buffelsbaai begin by die Blu restaurant, ook binne stapafstand van die huisie, vir sommige ver genoeg dat hulle eerder sal wil ry.

Natania E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natania E

Oulik.

Oulike kothuise met al die mod-cons, geleë in 'n rustig dorpie met meer as genoeg vermaak binne stapafstand. Lieflik.

Rene V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V

Rustig maar klein en ver van dorp.

Skoon en netjies. Natuurskoon en gasvryheid baie goed, maar dit maak nie op vir die feit dat mens nie in en uit die bad kan klim of deur toemaak as jy toilet gebruik. Spasie beslis te klein en baie ongerieflik en irritasie om die badkamer te gebruik.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Place 484, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA629RUo4wnxYTgqQU0alaRpunWccUIzXUYfIdVzRUguTyDFc03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 484 Bitou Place Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.073779873743 23.03008153373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang