Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Ocean Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Brenton Ocean Villa is 'n selfsorgvakansiehuis in Brenton-on-Sea buite Knysna in die Wes-Kaap. Die huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n huis waar hulle kan ontspan.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer is ook op die boonste verdieping en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers is op die onderste verdieping geleë. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea op die boonste verdieping het 'n kombuis, leefarea en 2 balkonne. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n oonbank met stoele toegerus.

Ander geriewe sluit in TV, WiFi, 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n swembad, braai-area en 'n balkon op die boonste verdieping met 'n etenstafel in. Daar is ook 'n UPS en herlaaibare ligte vir kragonderbrekings, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Vir ekstra sekuriteit het die huis 2 sekuriteitskameras aan die buitekant aan die voorkant van die huis wat na die hek, voortuin en swembad wys. Die huis is naby plaaslike geriewe soos die strand, winkels, restaurante en naburige dorpe soos Knysna geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Steenbrasstraat, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed52ef889c79f31dcbc75d5a2ab53af1809af038e8e62d59f6c027e0380a06b71987488d77882d3c9f6e0a93e8127106a53a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) Steenbras Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.073984205437 23.028969316113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang