Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Ocean Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Brenton Ocean Villa is 'n selfsorgvakansiehuis in Brenton-on-Sea, buite Knysna in die Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n huis wat ontspanning bevorder.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 9 gaste akkommodeer in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer op die boonste vloer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die vierde slaapkamer ingerig is met 3 enkelbeddens wat die badkamers met die kamers op die onderste verdieping deel. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea op die boonste verdieping beskik oor 'n kombuis, sitkamer en 2 balkonne. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele.

Ander geriewe sluit in TV, WiFi, 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n swembad, 'n braai-area, en 'n balkon op die boonste vloer wat met 'n etenstafel ingerig is, daar is 'n UPS en herlaaibare ligte vir kragonderbrekings, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Vir bykomende sekuriteit het die eiendom 2 sekuriteitskameras aan die buitekant aan die voorkant van die huis wat na die hek en die voortuin en swembadarea kyk. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos die strand, winkels, restaurante en naburige dorpe soos Knysna.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Steenbrasstraat, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed52ef889c79f31dcbc75d5a2ab53af1809af038e8e62d59f6c027e0380a06b71987488d77882d3c9f6e0a93e8127106a53a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) Steenbras Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.073984205437 23.028969316113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang