Brenton On Rocks
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Rick F - Sep 2024
Algehele gradering
Great facility and location.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Rick,
Thank you for the positive review.
We are glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you back soon.
Regards,
Nico Gordon
Dawid J - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hallo Dawid,
Baie bly julle het dit weer by ons geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Laat weet waar ons kan verbeter.
Groete,
Nico
Pascal B - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Brenton On Rocks se terugvoer
Thank you,
We appreciate your positive review and are glad you enjoyed your stay. We hope to see you back soon.
Regards,
Nico
Klara E - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant, with a beautiful view. Will definitely consider staying again.
Brenton On Rocks se terugvoer
Thank you,
We appreciate your positive review and are glad you enjoyed your stay. We hope to see you back soon.
Regards,
Nico
Louw N - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Louwrens,
Dankie vir die resensie.
Ons sien uit na jou volgende kuiertjie.
Groete,
Nico
Melanie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis my nuwe gunsteling plek.
Brenton On Rocks se terugvoer
Thank you for your positive review - we look forward to your next visit!
Benito R - Mrt 2024
Algehele gradering
Soos genoem.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Benito, baie dankie vir die terugvoer. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Nico
Janel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi en rustige wegbreekplek.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Janel,
Baie dankie vir die terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Nico
Daline O - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, pragtige uitsig en Nico was baie behulpsaam.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Daline, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie. Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle binnekort weer. Groete, Nico Gordon
Celmaré T - Feb 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Celmaré,
Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie.
Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Nico Gordon
Renata F - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met walvisse en dolfyne wat jou vermaak.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie Renata,
Hoop ons sien julle terug binne kort.
Groete,
Nico
Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Luuks verby!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hallo Monique,
Dankie vir die bederf met jou goeie resensie.
Baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Nico
Ursula V - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Henry D - Nov 2023
Algehele gradering
Top klas.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Henry, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Nico Gordon
Charlene O - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste kuier ooit, ons het dit geniet.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Charlene,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Nico Gordion
Dawid K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging, puik diens.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Baie bly julle het lekker gebly.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Nico
Cornell J - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly staff and amazing views!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Cornell, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Baie bly julle het dit geniet.Hoop om julle gou weer terug te sien.
Groete. Nico
Reyno S - Jul 2023
Algehele gradering
Spotless environment, stunning location and superb service.
Louw N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Heleen B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Heleen,
Baie dankie vir die review.
Baie bly julle het lekker gebly en dit geniet
Hoop om julle binnekort weer terug te sien
Groete,
Nico Gordon
Marita P - Feb 2023
Algehele gradering
Hemels.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Marita.
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ek is bly julle het dit geniet.
Big Nick is altyd tot julle diens.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Nico
Gideon N - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en goed vir die siel.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Gideon, dankie vir positiewe terugvoering. Geniet getroude lewe. Hoop om julle vinnig terug te sien. Groete. Nico
Dawid J - Jan 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Dawid, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle hier te kon gehad het en hoop om julle gou terug te sien. Groete. Nico en Bobby
Michelle D - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Michelle, baie dankie vir jou terugvoering. Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Nico
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Atmosfeer was rustig. Niemand het gepla nie. Lekker ontbyt. Mooi uitsig.
Elsabe B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Roelf D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Roelf, baie dankie vir die positiewe resensie. Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer gou te sien. Groete. Nico
Kobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Louise D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike gasheer.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Louise
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien jullu binnekort weer.
Groete,
Nico
Tertius K - Jul 2023
Algehele gradering
Sal Brenton On Rocks enige tyd aanbeveel.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Tertius, thank you for taking the time to rate Brenton on the Rocks, with your positive response, which uplift our work.
It was a real pleasure having you and your spouse stay with us.
Baie baie dankie
Patricia
Elmarie W - Des 2022
Algehele gradering
Lekker vakansie, gevoel soos deel van die Brenton On Rocks-familie!
Brenton On Rocks se terugvoer
H Elmarie,
Baie bly julle het lekker gekuier.
Dankie vir die pragtige resensie.
Hoop ons sien julle binne kort weer.
Voorspeod vir die jaar.
Groete
Nic Gordon
Hansie K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Perfekte view. Gasvrye bestuur.
Handre B - Okt 2022
Algehele gradering
Werklik uitstekend.
Brenton On Rocks se terugvoer
More Handre,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering
Dit was lekker om julle as gaste te kon he
Hoop om julle weer in toekoms terug te verwelkom
Groete,
Nico
Zander B - Okt 2022
Algehele gradering
Best experience, best staff made you feel at home️.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Mr/s Bester,
Thank you so much for your kind words.
Nico and I are so happy you had a wonderful stay with us and look forward to hosting you both again in the near future.
The ladies say Thank you for the lovely review you gave them.
The Mascot and Tour Guide Bobby wags his tail and is happy he could guide you. He thanks you for your help up some rocks as well.
Greetings from the Team at Brenton on Rocks Guesthouse.
Cindy S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dankie vir jou resensie dit beteken baie vir ons. Ons is bly julle het julle verblyf by ons by Brenton on Rocks Gastehuis geniet.
Ons hoop jy sal ons weer in die toekoms besoek.
Vriendelike groete
Nico, Margaret en die span
Celeste S - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en netjiese verblyf.
Brenton On Rocks se terugvoer
Liewe Celeste en familie,
Dankie vir jou resensie dit beteken so baie vir ons.
Wens jou en die gesin 'n wonderlike vakansie verder en hoop om julle almal weer vir langer te huisves.
Bobby sê Dankie vir die strandstappie, hy is mal daaroor.
Vriendelike groete
Margaret Hall
Nadia S - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 3 nagte geslaap, dit was hemel op aarde gewees.
Brenton On Rocks se terugvoer
Liewe Nadia, dankie dat jy by ons gebly het en jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle albei weer 'n bietjie langer te huisves. Vriendelike groete, Margaret Hall.
Ruan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Vriendelike gasheer, ekstra moeite gedoen. Skoon, netjies en baie ruim kamer.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Ruan, thank you for staying with us and for taking the time to send a review about your stay. It was our pleasure to host you. Hope to host you both in the future. Kind Regards, Margaret Hall and Team from Brenton on Rocks Guesthouse.
Don G - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Don,
Thank you for staying with us and for taking the time to send a review about your stay.
It was our pleasure to host you both on such a special occasion.
Hope to host you both in the future.
Kind Regards,
Margaret Hall and Team from Brenton on Rocks Guesthouse.
Melinda W - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Brenton On Rocks se terugvoer
Liewe Melinda
Dankie dat jy by ons gebly het en jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle albei weer 'n bietjie langer te huisves.
Vriendelike groete
Margaret Hall
Wian J - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Wian,
Thank you to to both for the lovely review.
We missed your daily hello's and chats.
Please do come visit again.
Kind Regards,
Margaret and team
Brenton on Rocks Guesthouse.
Elsa B - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent location,
Brenton On Rocks se terugvoer
Afternoon Elsa and family,
Thank you for your lovely review, we really appreciate it.
Wishing you and the family a warm winter, keep safe and healthy.
Hope to see you in this area again soon.
Kind Regards,
Margaret, Nico and the Ladies from Brenton on Rocks Guesthouse.
Johan M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en professioneel.
Brenton On Rocks se terugvoer
Goeie dag vir julle albei,
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle albei dit geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Margaret, Nico en die span
Johann V - Aug 2022
Algehele gradering
Verlief op Brenton on Sea.
Brenton On Rocks se terugvoer
Geagte Johann
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons pragtige gastehuis te beoordeel.
Ons is so bly julle het albei 'n lekker tyd gehad. Ons sien daarna uit om julle albei in die toekoms vir langer te huisves.
Vriendelike groete
Nico, Margaret en die span van Brenton on Rocks Gastehuis.
Leonie L - Des 2022
Algehele gradering
Great location and friendly after-hours welcome and service at breakfast.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Leonie,
Thank you for staying with us for one night and for your review.
We are proud to share the magnificent views with our guests from the bedrooms and private balconies.
Kind Regards,
Margaret and Team Brenton on Rocks Guesthouse
Dion J - Mrt 2022
Algehele gradering
Booked a honeymoon suite. But was disappointed that it looked like a normal room for a single person.
Lees meerAshley C - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful, comfortable relaxing.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Ashley,
As per our confirmation we do mention that Brenton on Rocks is 12km away from the Knysna Waterfront as well as on the confirmation and as per your booking, it states the room you booked is a Honeymoon Room with 180 degrees Seaview.
We try our best to welcome and be helpful in everyway in making wonderful memories with our guests.
We apologise for not living up to your expectation.
Kind Regards
Brenton on Rocks Team.
Guillaume D - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent stay!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Guillaume,
Thank you for the review
Excellent guests like you and wife make my work a pleasure
You will always be welcome
Regards,
Nico
Herrick R - Okt 2021
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig, hartlik en mooi.
Evert K - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker stil en veilig.
Margerie P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik.
Helena W - Okt 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik! Waarde vir geld!
Lees meerBrenton On Rocks se terugvoer
Hi Helena,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Groete,
Nico Gordon
Annalise V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek.
Karolien C - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig! Gasvryheid uit die boonste rakke!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Elize,
Dankie vir dIe terugvoer
Wat sekuriteit betref. Het jy nie eers agter gekom dat ons n wag het wat op perseel bly nie
Dit is afgesien dat Brenton met kameras en buurtwag beskerm word
Sekuriteit is vir almal belangrik. Dit sal help as jy net vra
Groete,
Nico
Rolene V - Jul 2021
Algehele gradering
Alles was uitstekend
Engela B - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Lezaan B - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring so naby aan die see.
Gerda N - Apr 2021
Algehele gradering
Die lekkerste verblyf met 'n vriendelike atmosfeer!
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie Gerda, ek waardeer jou positiewe verwysing.
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete en bly veilig,
Nico Gordon
Amanda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste woonstel waar ons nog gebly het!
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie Amanda,
Bly julle het lekker gebly
Hoop ons sien julle binnekort terug
Groete,
Nico
Amanda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Stunning gastehuis!
Naomi V - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte blyplek en goeie diens.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Naomi. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Nico Gordon.
Hanri J - Feb 2021
Algehele gradering
Beste see-uitsig. Skoon en netjiese kamer. Ons het heerlik daar ontspan.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Hanri. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Nico Gordon.
Mariska B - Feb 2021
Algehele gradering
Abosluut die lekkkerste kuier gewees
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Mariska. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Nico Gordon.
Ina B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie vriendelike mense, gerieflik en netjies.
Andries J - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en uitsig oor die see.
Marné O - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, lekker kos, puik ligging.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie Marne, ek waardeer jou positiewe verwysing. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete en bly veilig, Nico Gordon
Henk E - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Henk. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Groete,
Nico Gordon
Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en redelike prys
Wayne B - Mei 2021
Algehele gradering
Great.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie Wayne,
Baie bly julle het dit geniet
Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Nico
Willie B - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring vir 'n pasgetroude paartjie op wittebrood!
Geraldo M - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Al probleem wat ons ervaar het is dat dit ver vanaf winkelsentrums geleë is.
Jan B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, maar paar items sal my 'n ander bestemming laat oorweeg.
Lees meerNonzukiso M - Des 2021
Algehele gradering
Family outing for 2 nights in December.
Lees meerAmanda C - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Amanda. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Nico Gordon
Megan M - Nov 2020
Algehele gradering
Most amazing weekend.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Marisha K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens, vriendelike bestuurder, voel baie welkom, lekker ontbyt, mooi uitsig.
Lees meerBrenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Marietjie T - Nov 2020
Algehele gradering
Puik
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Barry B - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Anna-mari V - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Edrich E - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Susan H - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon, netjies en privaat.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Susan. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he.
Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Reinette S - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf met asemrowende uitsigte.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Andrea G - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Andrea. Dit was net 'n pleasier!!
Ons sien uit om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Cobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was vrek lekker!
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons hoop om jou weer in die toekoms terug te verwelkom.
Gerrit V - Jun 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Gerrit
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom
Groete,
Nico Gordon
Lisa L - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing stay.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Lisa,
What a beautiful review. Thank you so much. We are so happy to hear that you enjoyed your honeymoon with us and hope to welcome you back again soon. Best wishes for the year ahead.
Carel V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker, rustige naweek gekuier.
Danielle J - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Goeie dag Danielle,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle,julle wegbreek hier by ons geniet het.
Daar is een klein kruideniersware winkel in Brenton wat iets van alles aanhou, sodat gaste nie hoef in te ry dorp toe nie. Ongelukkig het hul wel nie die groot verskeidenheid van die groot supermarkte in Knysna nie, maar wel iets van alles.
Ons hoop jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete vanaf Brenton,
Mariska
Annalize B - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige blyplek - waarde vir geld!
Brenton On Rocks se terugvoer
Beste Annalize,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die Kersseisoen hier by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Mariska
Aubrey W - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike vakansieverblyf.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het.
Ons hoop om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Tuanett D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie oulik.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Tuanett. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Frans G - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf het aan alle verwagtinge voldoen.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Frans. Ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Alles wat mooi is vir julle.
Yvonne V - Sep 2019
Algehele gradering
Room with a view!
Brenton On Rocks se terugvoer
Good day Yvonne,
Thank you very much for your feedback.
We hope to welcome you back again in the future.
Charl P - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Charl.
Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Monya W - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Monya,
Thank you very much for your feedback. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Brenton on Sea is part of the general Knysna area which includes Brenton on Lake, Belvidere and is only located 15 km from the Knysna city central. There are 2 very popular restaurants in Brenton, the Butterfly Blu being Knysna only restaurant with a direct sea view, walking distance from the property. That might give you the impression of being isolated, but it is most definitely not. For only R76 you can have an English breakfast with toast, juice and coffee.
Anja C - Jun 2019
Algehele gradering
Goed geleë, netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Mr F - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflike uitsig en stil omgewing.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer eendag in die toekoms terug te verwelkom.
Alles wat mooi is.
Groete,
Mariska
Wendy V - Jun 2019
Algehele gradering
Verblyf vir Knysna Marathon Oesterfees.
Lees meerBrenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Wendy, ons neem dit ernstig ten harte.
Ons was ongelukkig nie bewus dat julle koud gekry het nie, ons het selgs daarvan gehoor toe julle die sleutels kom inhandig. Sou julle ons in kennis stel daarvan, sou ons dadelik vir julle nog komberse en nog 'n verhittingseenheid voorsien het.
Groete,
Brenton on Rocks
Ian J - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Steven D - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou tergvoer ons waardeer dit baie. Ons hoop dat jul ons weer sal besoek.
Priscilla M - Sep 2018
Algehele gradering
Divine.
Lees meerBrenton On Rocks se terugvoer
Dear Priscilla,
Thank you very much for your feedback. We strive to create the best experience for each and every guest and it is always wonderful to hear when guests have enjoyed their time with us. We hope to welcome you and your group back again.
All the best,
Mariska
Retha N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker vakansiehuis, perfek geleë.
Brenton On Rocks se terugvoer
Retha,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te he en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Nico Gordon
Aziz P - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful. Home away from home.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Aziz,
Many thanks for your feedback. We hope to welcome you back again in the future.
Best wishes,
Mariska
Lizette V - Jul 2018
Algehele gradering
Die uitsig oor die see vanuit die slaapkamer en balkon het my asem weggeslaan.
Brenton On Rocks se terugvoer
Goeie dag Lizette,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het.
Beste wense en ons hoop op jul eendag terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mariska
Bea K - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi. Romanties. Gerieflik.
Jana C - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Brenton On Rocks se terugvoer
Thank you very much for your feedback, Jana.
We truly hope to welcome you and your husband back in the future.
Elize V - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut perfek, van die uitsig tot die diens, kan ek oor niks kla nie, sal vir seker weer gaan, en dit aanbeveel.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons hoop om jul weer vir langer terug te verwelkom.
Bev V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig met die klank van die see buite my venster.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle,julle vakansie breek by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Very good!
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Jannie,
Many thanks for your feedback.
We hope to welcome you back sometime in the future.
Best regards,
Brenton on the Rocks Team
Henk D - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die see.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Henk. Ons hoop om julle eendag weer terug te verwelkom.
Henk J - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Jess B - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik rustige en ontspanne atmosfeer!
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons hoop om jul weer terg te verwelkom!
Groete,
Brenton on the Rocks Span
Daleen B - Nov 2018
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Cornelia. Ons is bly dat jul.julle tyd saam met ons geniet het en ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Vriendelike groete vanaf Brenton.
Ilse L - Jul 2018
Algehele gradering
It's child friendly and peaceful and the best guest house to stay at.
Brenton On Rocks se terugvoer
Thanks for your review. Hope to see you back soon with an even better experience.
Bernard V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en mooi uitsig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie danie vir jou terugvoer. Hopelik sien ons jul weer in die toekoms.
Groete
Brenton
Lee-anne J - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was hemels.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie Dankie Lee-Anne, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete vanaf Brenton.
Dian C - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens met 'n pragtige uitsig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete, Mariska.
Alecia B - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful, clean and smells so nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, skoon en ruik so lekker.
Ons het so lekker gebly. Die dolfyne wat ons gesien het was 'n welkome bonus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Alecia,
Thank you for your review. We hope to see you again in the future.
Best wishes,
Mariska
Diff D - Apr 2017
Algehele gradering
Alles wat jy van 'n vakansie verwag - uitstekend.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Diff,
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons waardeur jou terugvoer opreg.
Vriendlike groete,
Leon & David
Colette Lippolf L - Des 2017
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
Lees meerBrenton On Rocks se terugvoer
Goeie dag Colette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal defnitief aandag gee aan die punte wat jy genoem het.
Vriendelike groete,
Brenton on the Rocks
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Elmine B - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, pragtige ligging en twee baie goeie en aangename gashere.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Elmien,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeur dit opreg.
Vriendelike Groete,
Leon
Riaan B - Jun 2016
Algehele gradering
Die uitsig!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Riaan,
Thank you for your review on Brenton On Rocks. We are delighted to read that you had a great experience.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Warm regards from the Garden Route,
David & Leon
Philip O - Apr 2016
Algehele gradering
Ligging is uitstekend.
Brenton On Rocks se terugvoer
Dear Philip,
Thank you for taking the time to leave us a review. We are delighted to know that you had a great stay.
We hope to welcome you back again in the near future.
Warm Regards,
Leon & David
Johan G - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Brenton On Rocks se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir n wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg.
Tot volgende keer,
Leon
Nastazia J - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Nastazia ,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om julle te huives. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Leon & David
Johan E - Jul 2015
Algehele gradering
Die ligging is pragtig, die personeel baie vriendelik en die plek is wonderlik skoon.
Lees meerHanna V - Feb 2015
Algehele gradering
Die beste verblyf ooit!
Jan V - Feb 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf, met goeie ligging en diens.
Wietz V - Jan 2015
Algehele gradering
Verblyf fantasties, met ongelooflike uitsig.
Carel D - Jan 2015
Algehele gradering
Fantastiese kamer!
Mike S - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Brenton On Rocks se terugvoer
Hi Mike,
Baie dankie vir die resensie, dit was heerlik om julle hier te he.
Tot volgende keer,
Groete,
Leon
John K - Jul 2015
Algehele gradering
Management is hands on!
Tilda J - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker.
Nenette V - Jan 2015
Algehele gradering
Awesome view but small space
Carlien K - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese selfsorg-eenheid!
Carol R - Mei 2014
Algehele gradering
Relaxing and beautiful
Helen M - Jan 2014
Algehele gradering
Visueel 'n fees!
Mariette V - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik.
Jannie V - Sep 2014
Algehele gradering
Gerieflik maar detail kry nie aandag nie.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang