Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton On Rocks

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton on the Rocks Gastehuis is uniek geleë op die kranse van Brenton-on-Sea en kyk uit oor die manjifieke Indiese Oseaan in 'n 180-grade-spektrum. Hierdie kenmerkende ligging waar die eiendom geleë is, is bekend as 'n gewilde area vir verskeie walvis- en dolfynspesies wat gereeld deur gaste gewaar word.

Die verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid suites, standaard- en gesinskamers asook 'n selfsorgvilla. Elke kamer is toegerus met sy eie klein kombuisie, balkon, DStv en WiFi. Die villa het 'n ten volle toegeruste en funksionele kombuis met skottelgoedwasser, wasgoedgeriewe, sitkamer met DStv, braai-area patio en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel met sonsitkamers en sambrele, 'n gelisensieerde eerlikheidskroegkroegarea, motorhuis en parkeerplek op die perseel, ontbyt wat op versoek bedien word, sitarea met verskeie leesstof en 'n gratis portierdiens.

Brenton is bekend vir sy ongerepte blouvlagstrand, wat die enigste blouvlagstrand in die nabyheid van Knysna is. Dié spesifieke strand is 700 m van die eiendom af en strek tot by Buffelsbaai. Die gemeenskap self het 2 plaaslike restaurante wat binne stapafstand van die eiendom af is, asook 'n klein geriefswinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 141 resensies vir Brenton On Rocks
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton On Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36241eb231953087a005fb021101d7b2aec0994d2bddca91f26de7c303b470be1d35ef18e232897b2b2176529c671a4cb652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 276 Steenbras Street Brenton On Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07453709355 23.027402758598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang