Brenton on Sea Chalet
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 900R3 510 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Brenton on Sea Chalet is 'n pragtige vakansiehuis in Brenton-on-Sea, 'n kusoorddorpie buite Knysna. Met sy kenmerkende dorpie-atmosfeer is Brenton-on-Sea die ideale bestemming vir romantiese wegbreek, gesinsvakansies, of vir diegene wat uit die gewoel van die stad wil ontsnap.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer, sowel as die tweede slaapkamer, is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 2 enkelbeddens. Elkeen van die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Kombuis-eiland met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea bied gemaklike rusbanke sowel as 'n TV en beskik oor 'n knus kaggel. Dit maak oop op 'n omhul houtdek met see-uitsigte, wat 'n buite-etenstafel het met sitplek vir 6 mense. Daar is ook 'n houtvuur-bubbelbad en sonstoele wat oor die see uitkyk, wat die ideale plek is om met 'n skemerkelkie te ontspan.
Die eiendom is binne maklike bereik van 'n Blouvlagstrand, restaurante, winkels, doendinge en besienswaardighede in en om die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton on Sea Chalet het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang