Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton on Sea Cottages

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 1 Mei 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 R1 184 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brenton on Sea Cottages is op die skilderagtige Tuinroete-kuslyn, 16 km van Knysna af, tussen die Indiese Oseaan en die Knysna-riviermonding se westelike kop.

Verblyf is beskikbaar in chalets met slaapplek vir onderskeidelik 2 tot 3 en 4 tot 6 gaste wat die eenhede ideaal maak vir vriende en familie. Die grasdak-houtchalets se slaapkamers het elk 'n dubbelbed of enkelbeddens en gaste in die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort het. Die chalets het elk verwarmers, komberse, linne en badhanddoeke. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Bababedjie met beddegoed is op versoek beskikbaar. Een van die chalets is rolstoelvriendelik en kan 6 gaste akkommodeer.

Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, asook WiFi. Daar is 'n strykyster en -plank in elke chalet, of gaste kan van die gemeenskaplike wasgoedgeriewe gebruikmaak.

Daar is 'n ingeboude braai-area naby die voordeur met roosters en tuinstoele en die oord het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en skaduparkeerplek. Gaste mag slegs houtskool by die braaigeriewe by die houthuisies gebruik.

Die oord is naby 2 restaurante, 'n geriefswinkel en die naaste kruidenierswinkel is net 20 minute se ry van die verblyf af.

Neem asb. kennis dat die oord nie kragopwekkers het tydens beurtkrag nie en gaste word aangeraai om ekstra ligte saam te bring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 327 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Esma S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Vriendelike personeel. Fantasties en skoon!
Des 2024
Ilse C
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike gesinswegbreek! Ons huisie was so netjies en gemaklik en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is naby 'n geriefswinkel en restaurant en is s...
Sien meer
Des 2024
Louisa T
5.0
We have found a hidden gem on the Garden Route. It was wonderful. We loved to walk from Brenton-on-Sea to Buffalo's Bay. The staff was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Erika S
Gesin met klein kinders
5.0
Die ideale wegbreek oord! Lieflike huis, gerieflik en alles wat nodig is om heerlik te kuier en ontspan. Die omgewing is pragtig versorg met 'n drooms...
Sien meer
Nov 2024
Arina S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Pragtige, skoon kothuis. Personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Die kothuise is presies soos dit op die foto's aangedu...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel & Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 327

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton on Sea Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxWOH58JkqwFUU9Cyy4wj1PHUxjrfqlOrcJZWJTqopgorn6KWaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 184 per nag (plek vir 2) 327 5 1 5 242 CR Swart Road Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.072824475295 23.02266591157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang