Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brentwood Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Florinda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie aangenaam. Vriendelike en behulpsame kliëntediens. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Stil, rustig en absoluut heerlik. Ons het ons naweek weg by Brentwood Lodge vreeslik geniet. Dit is stil, rustig en die perfekte wegbreek van die stad se geraas. Die eienaars is baie vriendelik en het sommer ons kamer ook opgegradeer met ons aankoms. Ons as gesin en ons vierpoot dierekind het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Een aand oorgeslaap in Deneysville. Ons het my motorfiets gaan haal en het Vrydagaand oorgeslaap in Deneysville by Brentwood Lodge. Ons is baie hartlik onvang en het dadelik tuis gevoel. Alles was baie gerieflik en die ligging van Brentwood Lodge is perfek. Ons sal definitief in die toekoms weer soontoe gaan en sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Relaxing and beautiful garden for kids to play. Our Lapa was the perfect place for a family of 4. Big rooms and living area. The garden was perfect for sitting outside and playing, and the friendly dog kept the kids entertained. The sound of pigeons in the trees gave it a nice bushveld atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Star M
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2022

I had a good stay even though it was just for one day. I would like to stay longer for the holidays and explore other activities around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tomaz F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Quiet and pleasant. Will definitely consider going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Awesome. Awesome. Awesome. Awesome. Sandy en Woody is die perfekte gasvrou en gasheer, en ek kan verstaan dat hulle in reviews so hoog aangeskryf word. Die lodge is netjies, rustig, veilig en baie goed geleë. Gasvryheid en die ekstra myl gaan vir kliënte is beslis deel van hulle daaglikse roetine, en ons het heerlik by hulle gekuier. Sal ons weer daar oornag? Vir seker! Met ons tuiskoms het my man reeds die 2022 langnaweekkalender bestudeer vir moontlikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2021

Was baie gerieflik. Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Ons dit baie geniet en ek sal Brentwood Lodge enige tyd vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Rustig vir siel en gees. Dit was 'n aserowende tyd met net rustige en kalmte rondom mens. So regte rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abram M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

The room was small and what was shown on pictures totally different. Not happy at all. I selected for self-catering and this was not the case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Paul
Brentwood Lodge
Dear Mr. Mashogoane, We appreciate all reviews as they are important to the business. However please look at your references number. You booked a double room, as per the picture on the website. Plus all the details of the room are given, which states not self-catering. On arrival, we gave you an option to take a bigger room, which you did and we tried to accommodate you with some self-catering equipment. You were most appreciative at the time and on departure wished to return in the future. We felt we had tried to defuse a situation, which was not our doing. Should you require any further details of your reservation, please contact us directly. Regards Woody & Sandy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a0e42d97463b81f760f4e75dcf54373da81942fbf8369c32bef34f37246e20c8da032e32e81378619dd2f1059928cd015a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 29 Mckenzie Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8852 28.10341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang