Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brentwood Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir Brentwood Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Florinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florinda B

Baie aangenaam.

Vriendelike en behulpsame kliëntediens. Baie dankie!

Alicia D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D

Stil, rustig en absoluut heerlik.

Ons het ons naweek weg by Brentwood Lodge vreeslik geniet. Dit is stil, rustig en die perfekte wegbreek van die stad se geraas. Die eienaars is baie vriendelik en het sommer ons kamer ook opgegradeer met ons aankoms. Ons as gesin en ons vierpoot dierekind het baie lekker gebly.

Andries S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Een aand oorgeslaap in Deneysville.

Ons het my motorfiets gaan haal en het Vrydagaand oorgeslaap in Deneysville by Brentwood Lodge. Ons is baie hartlik onvang en het dadelik tuis gevoel. Alles was baie gerieflik en die ligging van Brentwood Lodge is perfek. Ons sal definitief in die toekoms weer soontoe gaan en sal hulle definitief aanbeveel.

Anton H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Relaxing and beautiful garden for kids to play.

Our Lapa was the perfect place for a family of 4. Big rooms and living area. The garden was perfect for sitting outside and playing, and the friendly dog kept the kids entertained. The sound of pigeons in the trees gave it a nice bushveld atmosphere.

Star M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Star M

I had a good stay even though it was just for one day.

I would like to stay longer for the holidays and explore other activities around the area.

Tomaz F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomaz F

Quiet and pleasant.

Will definitely consider going back.

Ronell S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell S

Awesome. Awesome. Awesome. Awesome.

Sandy en Woody is die perfekte gasvrou en gasheer, en ek kan verstaan dat hulle in reviews so hoog aangeskryf word. Die lodge is netjies, rustig, veilig en baie goed geleë. Gasvryheid en die ekstra myl gaan vir kliënte is beslis deel van hulle daaglikse roetine, en ons het heerlik by hulle gekuier. Sal ons weer daar oornag? Vir seker! Met ons tuiskoms het my man reeds die 2022 langnaweekkalender bestudeer vir moontlikhede.

Adri T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri T

Was baie gerieflik.

Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Ons dit baie geniet en ek sal Brentwood Lodge enige tyd vir iemand aanbeveel.

Hannes L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Rustig vir siel en gees.

Dit was 'n aserowende tyd met net rustige en kalmte rondom mens. So regte rustige atmosfeer.

Abram M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Abram M

The room was small and what was shown on pictures totally different.

Not happy at all. I selected for self-catering and this was not the case.

Brentwood Lodge se terugvoer

Dear Mr. Mashogoane,
We appreciate all reviews as they are important to the business.
However please look at your references number. You booked a double room, as per the picture on the website. Plus all the details of the room are given, which states not self-catering. On arrival, we gave you an option to take a bigger room, which you did and we tried to accommodate you with some self-catering equipment. You were most appreciative at the time and on departure wished to return in the future. We felt we had tried to defuse a situation, which was not our doing.
Should you require any further details of your reservation, please contact us directly.
Regards Woody & Sandy

Brentwood Lodge
Lindie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S

Gerieflik, rustig en netjies.

Kamers is netjies en gerieflik ingerig. Die omgewing is baie stil en rustig.

Megan L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Dit was regtig lekker.

Ek het regtig lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik! Ek sal definitief weer by Brentwood oorbly.

Yvonne T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne T

Baie lekker gekuier by Brettwood Lodge.

Mooi skoon en netjies plek om te oornag. Baie vriendelike en gasvry mense. Dankie Woody.

Eva D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva D

Entertaining and peaceful.

Hosts are amazing, facilities clean.

Jenny B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny B

The accommodation was very comfortable. There are a few improvements that could be made such as a work station and washing up area as it is self catering. But the hosts were excellent and very welcoming and the place is very peaceful.

It was a great, relaxing place to stay. The only thing is it is a bit remote so it is a bit of a drive to go and do things during the day at other places.

Shane M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M

Very friendly place.

Very nice and an awesome pub to chill and watch the rugby.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike plek.

Baie lekker en 'n ongelooflike kroeg om te ontspan en die rugby te kyk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Tjaart E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E

Baie netjies.

Aangename verblyf en gasvry.

Monica B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica B

Ons het heerlik gekuier!

Sandy en Woody se gasvryheid is uit die boonste rakke!

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Carmen L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L

It was such a lovely place to spend a night with family.

This was a lovely place to stay. Everyone was very friendly and helpful. The rooms were very clean.

Petrus N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N

Uitstekend.

Rustig. Baie netjies en gerieflik. Goed toegerus.

Sanita M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita M

Gasvryheid was heerlik.

Netjies, vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlik gekuier.

Ann-louise M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ann-louise M

Lekker gebly in 'die Lapa'. Behulpsame eienaars en personeel.

Behulpsame eienaars. Baie oulike selfsorg-eenheid, goed toegerus. Lekker gebly in die 'Lapa' cottage.

Eduard K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Eduard K

Die bed waar op ons geslaap het was glad nie op standaard nie. Ek sal die plek nie aan beveel nie .

Hierdie keer het ek 'n stel af getrap en sal mooi moet dink om weer van die diens gebruik te maak.

Brentwood Lodge se terugvoer

All our beds are in line with the TGCSA required standard. Had you contacted us, we could have moved you to another room with a queen-size bed. We are deeply disappointed that we were never contacted at the time, to sort out the problem. Our business is to ensure clients are happy and satisfied at all times. As the owners, we reside on the property and can be contacted 24/7.

Brentwood Lodge
Abel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel M

Brentwood lodge is quiet and welcoming with natural surroundings.

The place is quiet and the management is welcoming, the braai area is spacious but just needs some lighting to accommodate late braai sessions and I liked the swimming pool.

Charmaine J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Ons het net daar geslaap, maar als wat ons nodig gehad het was daar.

Eienaar was baie behulpsaam. Chalet was ten volle toegerus. Grasperk was goed versorg en netjies.

Lukas B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B

Bikers.

Ons is bikers wat die land deur reis en slaap gereeld in plekke soos dié. Woody en sy vrou Sandy is awesome, ons het lekker met hulle gekuier by hulle goed toegeruste kroeg en ook met ander mense van die dorp. Die plek was netjies, báie bekostigbaar, alles het goed gewerk en ons sal graag weer daar oorbly. Gaan loer gerus in!

Carmin M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmin M

Baie aangenaam en rustig.

Alles was vriendelik en skoon. Daar was net 'n klein probleem om die Lodge te kry. Strate is nie almal duidelik gemerk nie. Die lodge se landlyn is tans buite werking, en ek kon dus nie met hulle in verbinding kom om my rigtingaanwysers te gee nie. Ek moes dus twee keer stop om by ander mense te verneem hoe om by die Lodge uit te kom. Andersins was die verblyf goed.

Berdine M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine M

Baie gemaklik en toeganklik.

Baie tevrede. Geen probleme nie. Kan dalk net op die besprekings noem dat enkelbeddens slegs vir kinders is voor die plek bespreek word.

Carel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Baie geniet.

Baie vriendelike mense en mooi plek.

Linda A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda A

Delightful and friendly owners who were prepared to go out of their way to assist me.

I thoroughly enjoyed my time here and will definitely return again.

Joan A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

Baie aangenaam.

'n Lieflike plek. Professioneel en gasvry.

Karin F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Gepas vir ons behoefte.

Vriendelik en gerieflik. Dankie vir 'n gemaklike nagrus.

Professor M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Professor M

We had an awesome stay in a really quiet and peaceful environment.

We loved the breakfast, it was awesome.The unit shown in the picture is exactly the one we were booked into. It afforded us the privacy we deserved. There were no disturbances at all. The unit had enough beds and rooms available for a family. Great space outside, unfortunately it was cold so we couldn't be near the pool. Perhaps extra blankets must be made available in winter and free salt, sugar and tea or coffee must be made available in the rooms (and hopefully DStv in future). Otherwise we loved it and we would go back there anytime. The location is nice and quiet.

Steve M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve M

Baie lekker rustig, sentraal geleë en die gasheer is baie vriendelik.

Baie lekker rustig, sentraal geleë en die gasheer is baie vriendelik.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leonard W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard W

Was baie aangenaam.

Die middag toe ons inboek was alles reg en gereed. Ons is toe dam toe vir die middag. Toe ons terugkom net ná 6 was die kroeg al gesluit. Dink hulle kon darem oop gewees het vir hulle gaste.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a0e42d97463b81f760f4e75dcf54373da81942fbf8369c32bef34f37246e20c8da032e32e81378619dd2f1059928cd015a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 29 Mckenzie Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8852 28.10341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang