Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brentwood Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brentwood Lodge is in die stil dorpie Deneysville geleë. Dié lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek naby die Vaaldam. Dit is 'n afgeleë bestemming wat geskik is vir kliënte wat wil wegkom van die gewoel van 'n groot dorp.

Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers en 2 gesinskamers in die Main Thatch Lodge, wat nie selfsorg is nie. Daar is egter twee selfsorg-eenhede, The Lapa Thatch-eenheid en Klippies-steen-eenheid, wat kombuisie/klein sitareas het. Alle verblyf bied gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met hoofsaaklik storte, TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Klippies-eenheid het 'n paar trappe wat na die een slaapkamer met en suite-badkamer en na die ander aparte stort en toilet lei.

Geriewe op die perseel sluit 'n plonswembad en braai-areas in. Neem asseblief kennis dat ons wel beurtkrag ervaar wat die waterpompe en die selfoontorings affekteer. Sonkrag lanterns is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit bootvaarte, voëlkyk, besoek aan die Grandfathers Cat in, wat 'n plaaslike handwerkbier is wat net Sondagoggende oop is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • McKenzie-straat 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Brentwood Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a0e42d97463b81f760f4e75dcf54373da81942fbf8369c32bef34f37246e20c8da032e32e81378619dd2f1059928cd015a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 29 Mckenzie Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8852 28.10341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang