Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenwin Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Uwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Brenwin Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine V

Oornag.

Die fasiliteite was skoon en personeel vriendelik maar die plek kort LTC. Ontbyt was baie lekker.

Tracey O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tracey O

Not great service at breakfast. No management in site. Very noisy staff in the morning while we were trying to sleep.

No parking available. Overall an okay experience.

Brenwin Guest House se terugvoer

Dear Tracey,

We value your comments.

We would appreciate it if you could email us a detailed response about what went wrong in the breakfast room. Please let us know so that we can improve our service.

Many thanks!

Regards,
Brenwin Guest House

Brenwin Guest House
Jannie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie S

Diens was nie wonderlik nie en parkering is op straat.

Die kamer waar ons gebly het is klein, maar voldoende. Parkering is op straat in 'n area wat mens nie baie gemoedsrus bied nie. Ons is aanbeveel om als uit die motor te haal want as enigiets sigbaar is sal daar in die motor ingebreek word. Ontbyt was 'n bietjie deurmekaar met die staff wat gesukkel het om almal te bedien. Ontbyt was baie eenvoudig, maar voldoende. Almal was vriendelik en baie hulpvaardig.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
B B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B B

Recommended.

Friendly staff, great facilities, great breakfast.

Marce M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marce M

Gerieflik!

Naby aan die stad en goeie diens - groot kamer met al die nodige. Baie dankie!

Wimpie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D

Baie rustig en lekker!

Baie netjies en goed geleë. Professionele diens!

Willemien G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien G

Kamer is gerieflik, skoon en netjies.

Die ontbyt is net bietjie laat vir sakereisigers om 07:30.

Arrie D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie D

Very friendly

Recommendable for your stay in Cape Town. Good service, very relaxing.

Eugene N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene N

Netjies en skoon met goeie ontvangs!

Lekker naby aan winkels met 'n rustig Kaapse atmosfeer. Die kaap is weer Hollands. Die bed het lekker geslaap, net soos LekkeSlaap vir ons gou-gou gehelp het met plek op die laaste minuut.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Thornhill Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OTk5MDYyLWY1OGUtNDE2OS1iN2YyLThkN2FlMGM3Zjg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Thornhill Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.910768853577 18.411304950714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang