Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenwin Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Christine V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Oornag. Die fasiliteite was skoon en personeel vriendelik maar die plek kort LTC. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tracey O
1 nag Saam met vriende
3.6
Mrt 2019

Not great service at breakfast. No management in site. Very noisy staff in the morning while we were trying to sleep. No parking available. Overall an okay experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Uwe
Brenwin Guest House
Dear Tracey, We value your comments. We would appreciate it if you could email us a detailed response about what went wrong in the breakfast room. Please let us know so that we can improve our service. Many thanks! Regards, Brenwin Guest House

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2018

Diens was nie wonderlik nie en parkering is op straat. Die kamer waar ons gebly het is klein, maar voldoende. Parkering is op straat in 'n area wat mens nie baie gemoedsrus bied nie. Ons is aanbeveel om als uit die motor te haal want as enigiets sigbaar is sal daar in die motor ingebreek word. Ontbyt was 'n bietjie deurmekaar met die staff wat gesukkel het om almal te bedien. Ontbyt was baie eenvoudig, maar voldoende. Almal was vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Okt 2016

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

B B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2015

Recommended. Friendly staff, great facilities, great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marce M
1 nag
4.6
Nov 2015

Gerieflik! Naby aan die stad en goeie diens - groot kamer met al die nodige. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2015

Baie rustig en lekker! Baie netjies en goed geleë. Professionele diens!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willemien G
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2015

Kamer is gerieflik, skoon en netjies. Die ontbyt is net bietjie laat vir sakereisigers om 07:30.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Arrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2014

Very friendly Recommendable for your stay in Cape Town. Good service, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2014

Netjies en skoon met goeie ontvangs! Lekker naby aan winkels met 'n rustig Kaapse atmosfeer. Die kaap is weer Hollands. Die bed het lekker geslaap, net soos LekkeSlaap vir ons gou-gou gehelp het met plek op die laaste minuut.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Uwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Thornhill Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OTk5MDYyLWY1OGUtNDE2OS1iN2YyLThkN2FlMGM3Zjg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Thornhill Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.910768853577 18.411304950714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang