Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mathilda V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Absoluut wonderlik. Uitstekende plek om te rus en die natuur te geniet. Vriendelike gasheer en gasvrou. Flinke skoonmaakdiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Bretton Beach Crest Holiday Cottages
Good to have you back again and glad you enjoyed your stay once again. Thank you so much for the 5-star review and the encouraging words.

Alouette G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons kom weer! Lekkerste vakansie ooit! Mooiste uitsig, pragtige strand, oulike goedtoegeruste huisie. Baie veilige area, loopafstand van die see, skoon en voldoende gemeubileerd met alles wat jy nodig het! Lekkerste slaap met die see se gedruis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige boomryke omgewing op die strand. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die cottage is perfek ingerig met alles wat nodig is. Beddegoed was skoon en beddens baie gemaklik. Pragtige omgewing en naby aan die strand. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en dit reeds aanbeveel vir ons familie en vriende. Dankie vir 'n baie lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Ideal place to unwind and be close to the ocean. We loved the beach and the fact that the cottage was within walking distance of the beach. Unfortunately, we had to cut our holiday short due to my son developing a severe allergic reaction to the environment, possibly due to pollen and dust. My daughter also got sick with a fever the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn-douglas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Authentic Eastern Cape hideaway. Undiscovered, underrated gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Bretton Beach Crest Holiday Cottages
Wow, thanks Glenn. Thank you so much for this lovely review, much appreciated. It's so nice to know there are still people around who appreciate what nature has given us.

Mari N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons kom beslis weer kuier. Ons het vreeslik lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie. En dis letterlik net oor die duin, op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Outydse seevakansie. Vriendelik ontvang, eenheid basiese benodighede binne. Heerlik geslaap met gedruis van see. Binne loopafstand van strand. Sal hul aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gekuier. Dit was onvergeetlik. Naby die strand. Goeie diens en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable and relaxing. Our stay was very pleasant. We felt safe, and the host was very kind and friendly. Neat and tidy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Bretton Beach Crest Holiday Cottages
Many thanks, Soene, for your 5-star review and taking the time to do this review for us. We're so pleased you enjoyed your stay and hope to have you back again sometime soon.

Sanet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker. Ons het baie lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang en daar is in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Bretton Beach Crest Holiday Cottages
Baie dankie, Sanet. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle weer by Bretton Beach te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 39, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNzg1MDE3LTAyMzItNDU0YS1hYjRjLTYwOTRjMDZlZmM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 39 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617098063339 26.876902155721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang