Bri-Shel Manor Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Norma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Pascale B - Okt 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay with friendly service.
Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, stil en rustig.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Liewe Susan
Baie dankie dat julle ook die loadshedding en frustrasie verstaan om 'n besigheid in die omstandighede te probeer
bedryf. Dis glad nie 'n maklike situasie nie. Dit was 'n absoluut plesier om julle aangename gaste te akkommodeer.
Nogmaals dankie vir die wonnerlike terugvoering. Julle gee ons sommer moed om aan te gaan.
Bly gesond en veilig. Hoop om julle weer te sien innni toekoms.
Groete
Andre, Norma & Bri-Shel span
Babsie C - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tiaan, ons waardeer opreg julle puik terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te sien, julle is altyd welkom by ons.
Bly veilig en gesond vorentoe.
Vriendelike groete
Andre en Norma
Hanlie A - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent!
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Hanlie.
You've created an awesome weekend for our team and staff.
Hope to see you again in the future.
Stay safe with the Covid.
Regards,
Norma and Andre
Vicky R - Feb 2021
Algehele gradering
Welcoming atmosphere.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Hi Vicky,
Thank you very much for a fabulous review. It was an absolute pleasure hosting you both.
Hope to see you again in the future.
Be safe and take care of yourselves.
Fond regards,
Norma and Andre
Michael R - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig, baie skoon en stylvol.
Willem H - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Michael F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles was perfek.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Liewe Michael
Dit was n groot plesier om julle te ontvang.
Dankie ook vir julle vriendelikheid, en die goeie terugvoering wat ons so nodig het.
Sal deel met staf en groete vir die res jou van groep.
Hoop om julle binnekort te sien. Wees veilig xxx
Groete
Bri-Shel Manor Bestuur
Liesl G - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, ek dink net die tarief is te hoog vir 'n bed en 'n badkamer.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Dear Lee,
Your review has been noted, thank you. Have a happy day ahead.
Warm regards,
Bri-Shel Manor
Management
Bets F - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi ongewing, pragtige gastehuis en ons het baie welkom gevoel.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Liewe Bets,
Julle gee ons inspirasie om voort te gaan. Ek wens ons gaste kan almal so eerlik en tevrede wees.
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Alles wat mooi is vir julle en hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Norma en Andre
Alvin S - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamers in 'n rustige omgewing.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Beste Alvin,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg. Elke stukkie terugvoering is vir ons as eienaars en die span, wat opgewonde is om hard te werk, so belangrik.
Alles wat mooi is word vir julle toegewens. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Bri-Shel Manor Bestuur en span.
Claudie S - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Gerrit V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig!
Piet F - Sep 2017
Algehele gradering
Puik en nogmaals puik.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Piet,
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer opreg. Dit was 'n plesier om sulke wonderlike gaste te ontvang.
Ons hoop om julle weer te sien en mag julle 'n geseënde week ervaar.
Vriendelike groete,
Andre, Norma en staf
Frik P - Mei 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Beste Frikkie,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer! Bly om te sien julle kon ontspan. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Norma en die Bri-Shel Manor Span
Louis S - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike omgewing om asem te skep.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Louis.
Dit maak ons harte so bly om lekker terugvoering te ontvang.
Sal deel met staf en res van die span.
Jou inspirasie word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Norma en Andre
Tinus B - Okt 2017
Algehele gradering
Definitief nie 4 ster nie.
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Tinus
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hiermee vra ons nederige omverskoning vir "single ply" toilet papier. Ons was uit vooraad gewees en
dit is dadelik reggestel.
Graag wil ek u meedeel dat die "Ricoffy" eintlike "Nescafe Ricoffy" is. Ons is nie seker watter koffie u
keuse is nie, maar so te sê het dit nie invloed op ons stêr gradering en is heeltemal aanvaarbaar .
% op statistieke bewys dat mederheid gaste nie almal gelukkig is met Nescafe nie, dit is te sterk soos terugvoering
ontvang en ons het goed gedink op die huidige keuse.
Nietemin, ons luister graag om almal gelukkig te hou en werk daaraan om verbeteringe aan te bring.
Dankie vir die "overall rating", dit lyk goed.
'n Geseënd week word u toegewens.
Vriendelike groete,
Norma Labuschagne
Bri-Shel Manor (Eienaar)
Tess B - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik en mooi
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Hi Tess,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering! Ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle weer inni toekoms te sien. Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Groete
Norma & Andre
Ralph L - Nov 2016
Algehele gradering
Awesome!
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Thank you Ralph,
Only a pleasure!
We really appreciate your review to motivate our team.
Looking forward to your next stay with us.
Regards,
Norma & Andre
Jeanne W - Sep 2016
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Bri-Shel Manor Guesthouse se terugvoer
Thank you Jeanne,
Much appreciative!
So happy about our review and you were a fabulous crowd as well.
Hope to see you soon in the future.
Regards,
Norma & Andre
Bri-Shel Manor
Management & Team.
Pieter P - Apr 2015
Algehele gradering
Goed.
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 14a, Heidelberg, 1441, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang