Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bri-Shel Manor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Pascale B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A very pleasant stay with friendly service. Delicious breakfast and coffee, clean rooms and friendly staff. A very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Aangenaam, stil en rustig. Ten spyte van 'n baie warm week en probleme met loadshedding het Bri-Shel alles gedoen om die veblyf baie aangenaam te maak vir ons en al die ander gaste. Heerlike ontbyt. Ons het dit baie geniet en kan die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Liewe Susan Baie dankie dat julle ook die loadshedding en frustrasie verstaan om 'n besigheid in die omstandighede te probeer bedryf. Dis glad nie 'n maklike situasie nie. Dit was 'n absoluut plesier om julle aangename gaste te akkommodeer. Nogmaals dankie vir die wonnerlike terugvoering. Julle gee ons sommer moed om aan te gaan. Bly gesond en veilig. Hoop om julle weer te sien innni toekoms. Groete Andre, Norma & Bri-Shel span

Babsie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Uitstekend. Andre en Norma, baie dankie. Ons kort verblyf by julle was baie spesiaal. Julle gasvryheid en vriendelikheid sal ons altyd onthou. Bri-Shel is definitief op ons oornaglysie vir die toekoms en vriende en familie weet alreeds van ons aangename verblyf by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Baie dankie Tiaan, ons waardeer opreg julle puik terugvoer. Ons sien uit om julle weer te sien, julle is altyd welkom by ons. Bly veilig en gesond vorentoe. Vriendelike groete Andre en Norma

Hanlie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Excellent! Excellent guesthouse to stay. A must for every person looking for a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Thank you so much Hanlie. You've created an awesome weekend for our team and staff. Hope to see you again in the future. Stay safe with the Covid. Regards, Norma and Andre

Vicky R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Welcoming atmosphere. Norma and Andre made us feel welcome from the moment we entered the premises. We would recommend anyone to experience such a warm couple making you feel comfortable, going out of their way to accommodate their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Hi Vicky, Thank you very much for a fabulous review. It was an absolute pleasure hosting you both. Hope to see you again in the future. Be safe and take care of yourselves. Fond regards, Norma and Andre

Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Gerieflik, pragtig, baie skoon en stylvol. Ons was baie vriendelik ontvang, die gastehuis is uitstekend versorg en baie mooi. Die kamer was ruim, baie stylvol en uiters gerieflik. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Heerlik. Heerlike area, baie stil en rustig. Gasvrye personeel. Jammer Heidelberg was toe reeds vier dae sonder water. Heerlike ontbyt genuttig. Beveel die gastehuis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Baie lekker gebly, alles was perfek. Baie vriendelike mense. Plek was baie netjies en skoon. Sal definitief dit aanbeveel vir ander en sal volgende keer weer van hulle fasiliteite gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Liewe Michael Dit was n groot plesier om julle te ontvang. Dankie ook vir julle vriendelikheid, en die goeie terugvoering wat ons so nodig het. Sal deel met staf en groete vir die res jou van groep. Hoop om julle binnekort te sien. Wees veilig xxx Groete Bri-Shel Manor Bestuur

Liesl G
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2019

Ons het lekker gebly, ek dink net die tarief is te hoog vir 'n bed en 'n badkamer. Personeel baie behulpsaam en die plek is netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Dear Lee, Your review has been noted, thank you. Have a happy day ahead. Warm regards, Bri-Shel Manor Management

Bets F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Mooi ongewing, pragtige gastehuis en ons het baie welkom gevoel. Dit was 'n heerlike verrassing! Groot, pragtige kamer, luukse badkamer, alles so mooi versorg. Ons is gul verwelkom en het gevoel ons kuier by vriende. Die gastehuus is baie maklik van die N3 af bereikbaar wat vir ons belangrik is. En die ontbyt voortreflik en 'n lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Bri-Shel Manor Guesthouse
Liewe Bets, Julle gee ons inspirasie om voort te gaan. Ek wens ons gaste kan almal so eerlik en tevrede wees. Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Alles wat mooi is vir julle en hoop om julle weer gou te sien. Groete Norma en Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 14a, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArugG9Ja9fWvEmBQTbxqKNOoqIqk60JL8nfDHIx7QXDmm9R85Mo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 14a Eland Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.505978432368 28.342135568123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang