Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brians B&B

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Victor C
1 nag
4.8
Jun 2024

Good. A pleasant and economical place to stay. Near to Life Hospital, which was my reason for staying. I did not have the breakfast, so I can't comment on it. My only negative comment is the hot water pressure in the shower is poor, though good enough for a morning wake up and wash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn M
1 nag Gesin met tieners
2.0
Aug 2023

Poor state of the house and no breakfast facilities. It's a B&B without breakfast. No braai facilities as mentioned on the site. House needs a lot of renovation. Too expensive for just a bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Brian
Brians B&B
The guest was informed 3 times that there is no breakfast included, and there are braai facilities available.

Suretha H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

As jy rerig wil rus, is hierdie die plek vir jou. Ons is soos konings behandel. Die ontbyt was ongelooflik lekker en smaaklik voorberei, die kamer is elke dag silwerskoon gemaak. Die wonderlikste mense wat ons gemak eerste gestel het. As ek kon het ek vir hulle 10 sterre gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Brians B&B
Baie dankie Suretha, met uithaler gaste soos julle wens ons ons kon meer doen. Hier sal julle altyd welkom wees, glo volgende keer is die tuin 100%. My honde mis die aandag. Jy kan met reg trots wees op jou 2 pragtige tieners.

Jeanre B
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2020

Netjies en al die benodigdhede vir die tipe gastehuis. Het slegs 'n plek gesoek waar ons kon oornag en die ontbyt wat ons gekry het, was 'n bonus gewees. Word aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Brians B&B
Baie dankie, dis altyd 'n plesier om aangename gaste te akkommodeer. U is so welkom om ons weer te besoek.

Sandra H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2017

Pragtige uitsig en 'n 'tuis atmosfeer'. Dit was 'n baie aangename verblyf. Die 8 slaapplek woonstel het 2 'bunk beds' in, en was dus nie so gemaklik vir 8 volwassenes nie. Vriendelike diens laat jou welkom voel. Die heerlike ontbyt word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ivan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2017

'n Aangename wegbreekplekkie. Baie vriendelike en bekwame personeel. Ek het op dag 1 'n saak aanhangig gemaak en dit is dadelik aangespreek tot volle tevredenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Valishia J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2017

Was fantasties. Baie gasvry en netjies, het elke oomblik geniet. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
Brians B&B
Baie dankie. Dit is gaste soos u wat dit alles die moeite werd maak. Hoop om u gou weer te sien.

Corrie O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2016

Kan net sê in een woord: uitstekend en gasvry. Volgende vakansiebeplanning weer in Mosselbaai-omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan E
Kort verblyf
4.4
Sep 2016

Vriendelike personeel, nice slaapkamer, lekker kos. Dit was lekker om my eie ingang te hê, maar sou graag wou hê dat daar 'n sekuriteitshek ook was en nie net die skuifdeur wat sluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0rlpBJ1XY8f2Qc6BmM93jHzJB0U0b4WcjT58a9Lu0NWrKKyqlg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 3 16th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182759 22.135062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang