Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brians B&B

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brians B&B is in Mosselbaai geleë en is 'n vakansiebestemming met van die beste weer in die wêreld die hele jaar deur.

Verblyf bestaan uit 1 en suite-gesinskamer wat 3 mense akkommodeer en 1 en suite-dubbelkamer met slaapplek vir 2 mense. Al ons kamers het privaat ingange, plafonwaaiers, TV met SABC-kanale, mikrogolwe en yskassies.

Sentraal geleë na Mosselbaai gholfbaan, winkelsentrums, hospitale en naby strande, casino, wildlodges en meeste toeriste-aantreklikhede.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 16de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brians B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0rlpBJ1XY8f2Qc6BmM93jHzJB0U0b4WcjT58a9Lu0NWrKKyqlg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 3 16th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182759 22.135062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang