Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brides Veil Chalet

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Jacques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Beautiful mountains, rivers, waterfalls and forests. The main bedroom has a waterfall view. Epic fireplace inside with ample wood. Caught bass in the dam. Awesome place to get completely away from the rat race.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Brides Veil Chalet
Thank you so much, it was wonderful meeting you and hearing you definitely coming back.

Gustav H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2023

Mooi omgewing, huis kort aandag en skoonmaak. Omgewing is baie mooi en rustig, huis is effens verwaarloos en kort bietjie aandag, maar het niks tekortgekom nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Goeie plek vir lekker gesintyd. Lekker geïsoleerd in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Brides Veil Chalet
Thank you so much, Chris.

Jarita K
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Baie lekker vakansie met asemrowende uitsigte! Die ligging is perfek vir 'n rustige wegbreek in die mooi berge. Daar is genoeg mooi op die plaas dat jy nooit hoef rond te ry nie. Die huis is baie goed toegerus en presies wat mens kan verwag van 'n plaashuis (nie "fancy" nie, maar 'n lekker leefhuis). Daar is geen krag nie, maar die sonpanele hou die ligte aan en die gas-geiser en yskas-vriekas is baie gerieflik. Daar is baie stapplek op die plaas self - oor die berge en onder na die rivier toe. Merlyn is baie gaaf en behulpsaam. Ons beplan reeds nog 'n trippie om die natuurskoon in die somer ook te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice M
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Mei 2021

Unhappy I was not informed that you should not travel to this location with a sedan. That once you arrive you will not be near any shops. The roads are very bad to the nearest town - Himeville. Your sedan will get stuck on the driveway, and you will not be able to call for help as their is no cellphone reception so you will have to walk for about 4 km to the nearest farm. You might find shepherds along the way to assist you, but they will need to first attend to their cows before helping you.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Stunning views, breath-taking scenery! Beveel dit definitief aan aan enige reisiger wat rus en vrede wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Brides Veil Chalet
Thank you so much. It was wonderful to meet you and chat. See you on your next getaway.

Ilana K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Amazing place to get away. Tired of your everyday tourist destination? This is an amazing place that hides you from the rest of the world and gives you time to reset. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Brides Veil Chalet
Thank you so much.

Dawid N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2017

Rustigste 10 dae van ons lewens. Ons het vanaf die 27 Desember 2016 tot en met die 5 Januarie 2017 by Bride's Veil Chalet tuisgegaan, wat 'n besondere belewenis om so na aan die natuur te kon lewe. Besonderse gasvryheid beleef van Merlyn en haar man. Ongerepte natuurskoon, een middag 'n Elandkoei en kalf amper oor ons stoep geloop vanuit die vallei bergop. Hier kan jy van tyd en mens vergeet en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Brides Veil Chalet
It was our absolute pleasure having you spend time at Brides Veil Chalet. We will keep the lantern safe that you left until your next visit as promised.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2016

Swak, het toe nie eers daar geslaap nie. Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Wat 'n teleurstelling! Ek sal niemand in so 'n vervalle en vuil plek laat bly nie! Het foto's om te bewys, vriende en familie kon hul oë nie glo wat hul op die foto's gesien het nie. Als is vervalle! Plek benodig 'n make-over, als kom uit Noag se Ark en is vuil! Plek buite in die natuur is mooi, dankie Here daarvoor! Ons het nie kans gesien om op daai vodde ou bed te slaap en banke te slaap/sit nie en het onmiddellik in ons kar geklim en huis toe gery. Hulle behoort skaam te kry.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 024
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 00:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5M2ZkZTdkLWU4NWUtNGY1NS04MGIxLTZlYTU2YWE3Mjk5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense 9 5 1 4 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-00:00 00:00 -29.521436672187 29.521167576313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang