Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brides Veil Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 00:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Brides Veil Chalet is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf weg van die stad se geraas.

Die huis is ruim en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer is op die boonste verdieping en het 4 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort en/of bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het die basiese noodsaaklikhede soos 'n gasstoof, oond en 'n yskas-vrieskas.

Die sitkamer het gerieflike sitplek en 'n kaggel en gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe buite. Al die ligte in die huis werk met batterye en kerse word voorsien vir addisionele beligting. Die warm water word deur gas verhit. Brides Veil Chalet is troeteldiervriendelik en gaste is welkom op die perseel te verken en rond te stap.

Gaste kan hul eie toerusting bring om die voetslaanpaaie, fietsrypaaie en 4x4-roetes op die plaas te geniet. 'n Kort entjie van die huis af is daar 'n stroom, wat die ideale plek bied vir 'n heerlike piekniek. Brides Veil Chalet is 45 km van die naaste winkels en geriewe in Underberg af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brides Veil Chalet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 024
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 00:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5M2ZkZTdkLWU4NWUtNGY1NS04MGIxLTZlYTU2YWE3Mjk5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense 9 5 1 4 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-00:00 00:00 -29.521436672187 29.521167576313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang