Bridge View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Margo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Beverly R - Jul 2024
Algehele gradering
A beautiful self-catering cottage and we highly recommend it!
Sakkie B - Jun 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd graag weer daar wil bly wanneer geleentheid hom voordoen.
Bridge View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ek hoop julle kuier lekker by die kinders. Geniet die rus tyd.
Caroline T - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant. Friendly and a lovely quiet place.
Bridge View se terugvoer
Hi Caroline. Thank you so much for your lovely review. I'm glad you enjoyed your stay and perhaps we will see you again. I hope you're both enjoying the holiday. Kind regards, Margo
Anke V - Feb 2024
Algehele gradering
Refreshing and lovely.
Bridge View se terugvoer
Thanks for your kind words, Anke. We're glad you enjoyed your stay and that you felt more rested when you left. We look forward to seeing you again.
Gideon V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en baie netjies.
Bridge View se terugvoer
Baie dankie Gideon. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Enige tyd welkom. Lekker naweek.
Kruge R - Okt 2023
Algehele gradering
Meer as net 'n mooi uitsig.
Lees meerLouis V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend met die pragtige natuur tasbaar om jou!
Suzette B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was verras met die gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang