Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bridge View

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die kuier was uit die boonste rakke by Sout van die Aarde mense. Ja, ons het baie lekker gekuier. Tannie Margo het ons vriendelik ontvang met 'n lekker koel eenheid met baie lekker bederfies vir ons en ons hondekind. Sal Brigdeview vir seker weer besoek en aan almal die juweel van 'n plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We felt in the lap of luxury and seemed spoiled by the little extras. Warm welcome from very interesting hosts who are most knowledgeable about local history and nature. An exceptionally comfortable cottage, well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margo
Bridge View
Thank you so much for your lovely review, we appreciate it. It was so nice to meet you and you are welcome any time.

Blake W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful. This is an excellent place to rest a weary head and "chill". Margo and Ben are warm and friendly in the extreme and have fitted out the B&B facility with every comfort. Suggestion: Spend two nights here, not one!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margo
Bridge View
Thanks so much for your lovely words, Blake. You felt like longstanding family friends, and we hope to make contact when we're in Jhb at the end of the year. Love to Fiona.

Beverly R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A beautiful self-catering cottage and we highly recommend it! Comfortable, clean, private and beautiful cottage with special attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal enige tyd graag weer daar wil bly wanneer geleentheid hom voordoen. Uitstekende ligging, privaatheid en netheid. Pragtige uitsig op die brug en rivier. Alles is daar wat mens nodig het, plus gratis hout, en vrugte. Baie vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margo
Bridge View
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ek hoop julle kuier lekker by die kinders. Geniet die rus tyd.

Caroline T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very pleasant. Friendly and a lovely quiet place. A lovely quiet place with friendly hosts and some lovely extras such as fruit and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margo
Bridge View
Hi Caroline. Thank you so much for your lovely review. I'm glad you enjoyed your stay and perhaps we will see you again. I hope you're both enjoying the holiday. Kind regards, Margo

Letitia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

'n Wonderlike ervaring. Dit was storieboek lekker. Die gasvrou het aandag aan die kleinste besonderhede gegee en ons het baie bederf en gekoester gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Refreshing and lovely. Beautiful and serene environment, friendly and caring hosts, stylish and intimate house, definitely cleanliness to commend despite the surrounding closeness of nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margo
Bridge View
Thanks for your kind words, Anke. We're glad you enjoyed your stay and that you felt more rested when you left. We look forward to seeing you again.

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike gasheer en baie netjies. Goed geleë en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margo
Bridge View
Baie dankie Gideon. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Enige tyd welkom. Lekker naweek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA681f73d789ccdb84383fd62b6f8cb3ecda3a0e414fa20fa006bc19fd93cc9e277f0498087868e07e948fb5e7e16b03957410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 R3112 85 Vaal Koppie Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.571935618704 24.07025580776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang