Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bridge View

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bridge View is 'n bekoorlike kothuis in 'n rustige area buite Hopetown in die Noord-Kaap. Die gesinskothuis is gerieflik langs die N12 geleë en dien as 'n halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin.

Die kothuis beskik oor 'n groot oopplan-area wat die slaaparea, sitarea, eetarea en kombuisie kombineer. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en lugversorging.

Daar is ook gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek, 'n stoep met sitplek en braaigeriewe, en 'n pragtige uitsig oor die historiese, ou wa-brug. Die uitsig oor die Karooveld maak dit 'n spesiale oornagplek waar 'n mens met 'n boek en 'n koppie koffie kan ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicholas M
Saam met lewensmaat
5.0
A veritable oasis for the soul. Our second stay; just as great as the first. An added pleasure was the joy and excitement our two Yorki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Craig F
Gesin met tieners
5.0
Book in here. TRUST me!!!!!!!!!! Amazing!!! What a hidden gem. photos on the website are good but even those don't come close to doing ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Louw C
Saam met vriende
5.0
Dalk 'n bietjie van die hoofpad af, maar dit is die moeite werd! Probeer dit! Baie lekker gebly! Goed toegerus, skoon, rustig, en hondjie-vriendelik!
Jan 2025
Luan P
5.0
Wonderlike verblyf, vriendelike gasheer, netjiese kothuis en pragtige uitsigte! Ons verblyf by Bridge View was absoluut wonderlik! Die gasheer en gasv...
Sien meer
Des 2024
Hermien Z
5.0
Wonderlik vriendelike gasvrou en gasheer, besonder mooi kamer en omgewing. Heerlike oorslaapplek vir my en hond.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bridge View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA681f73d789ccdb84383fd62b6f8cb3ecda3a0e414fa20fa006bc19fd93cc9e277f0498087868e07e948fb5e7e16b03957410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 R3112 85 Vaal Koppie Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.571935618704 24.07025580776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang