Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Beskrywing
Eenheid 4 is 'n kamer met 'n privaat ingang van die parkeerarea af. Dit het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en basiese benodighede soos koffiebekers, eetgerei en breekware vir 2 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n verpligte skoonmaakfooi wat weekliks gehef word.
Die breekskadedeposito sal na vertrek aan gaste terugbetaal word. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede na die kantoor stuur of dit op die Gaste-aankomsvorm skryf om te verseker dat die deposito terugbetaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Tydens skoolvakansies kan gaste kampeergeriewe vir addisionele gaste bespreek aangesien daar genoeg plek en ablusiegeriewe beskikbaar is.
Dagbesoekers is welkom teen 'n addisionele fooi en moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Rook word slegs buite op die stoep toegelaat.
Die brand van wierookstokkies is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n hoekbad, stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Ekstra enkelbeddens kan op die stoep voorsien word sodat die stoep, met die gebruik van die rolblindings, as 'n aparte slaapkamer dien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi en stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n verpligte skoonmaakfooi wat weekliks gehef word.
Die breekskadedeposito sal na vertrek aan gaste terugbetaal word. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede na die kantoor stuur of dit op die Gaste-aankomsvorm skryf om te verseker dat die deposito terugbetaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Tydens skoolvakansies kan gaste kampeergeriewe vir addisionele gaste bespreek aangesien daar genoeg plek en ablusiegeriewe beskikbaar is.
Dagbesoekers is welkom teen 'n addisionele fooi en moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Rook word slegs buite op die stoep toegelaat.
Die brand van wierookstokkies is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander een 2 enkelbeddens. Daar is ekstra enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv in die sitarea. Die eenheid het gratis WiFi. 'n Stoep met braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n verpligte skoonmaakfooi wat weekliks gehef word.
Die breekskadedeposito sal na vertrek aan gaste terugbetaal word. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede na die kantoor stuur of dit op die Gaste-aankomsvorm skryf om te verseker dat die deposito terugbetaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Tydens skoolvakansies kan gaste kampeergeriewe vir addisionele gaste bespreek aangesien daar genoeg plek en ablusiegeriewe beskikbaar is.
Dagbesoekers is welkom teen 'n addisionele fooi en moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Rook word slegs buite op die stoep toegelaat.
Die brand van wierookstokkies is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, en 2 enkelbeddens en dubbelslaapbank wat vir 'n ekstra gas voorsien kan word. Daar is gratis WiFi en 'n stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n verpligte skoonmaakfooi wat weekliks gehef word.
Die breekskadedeposito sal na vertrek aan gaste terugbetaal word. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede na die kantoor stuur of dit op die Gaste-aankomsvorm skryf om te verseker dat die deposito terugbetaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Tydens skoolvakansies kan gaste kampeergeriewe vir addisionele gaste bespreek aangesien daar genoeg plek en ablusiegeriewe beskikbaar is.
Dagbesoekers is welkom teen 'n addisionele fooi en moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Rook word slegs buite op die stoep toegelaat.
Die brand van wierookstokkies is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 driekwartbed. Daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die rusbank kan op versoek met 'n enkelbed vervang word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Verder is daar 'n sitarea, TV met die volledige DStv-pakket en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toeegrus is. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die Roosfontein Natuurreservaat en Umbilo-rivier. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n verpligte skoonmaakfooi wat weekliks gehef word.
Die breekskadedeposito sal na vertrek aan gaste terugbetaal word. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede na die kantoor stuur of dit op die Gaste-aankomsvorm skryf om te verseker dat die deposito terugbetaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Tydens skoolvakansies kan gaste kampeergeriewe vir addisionele gaste bespreek aangesien daar genoeg plek en ablusiegeriewe beskikbaar is.
Dagbesoekers is welkom teen 'n addisionele fooi en moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Rook word slegs buite op die stoep toegelaat.
Die brand van wierookstokkies is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 slaapkames en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 3 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamers 'n dubbelbed en TV het. Die vierde slaapkamer het 6 enkelbeddens en 'n TV. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die ander gaste 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi en die eenheid lei na 'n stoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n verpligte skoonmaakfooi wat weekliks gehef word.
Die breekskadedeposito sal na vertrek aan gaste terugbetaal word. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede na die kantoor stuur of dit op die Gaste-aankomsvorm skryf om te verseker dat die deposito terugbetaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 21:00.
Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Tydens skoolvakansies kan gaste kampeergeriewe vir addisionele gaste bespreek aangesien daar genoeg plek en ablusiegeriewe beskikbaar is.
Dagbesoekers is welkom teen 'n addisionele fooi en moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Rook word slegs buite op die stoep toegelaat.
Die brand van wierookstokkies is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang