Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bridgemead Nature Lovers' Paradise

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Charl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Sal weer daar bly. Mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Baie Dankie Charl Was n plesier om julle hier by ons te he. Kom gerus enige tyd weer terug.

Antoinette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Amazing. We had our BMX riders staying at Bridgemead Nature Lovers' Paradise and they absolutely loved it. We will definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Thank you so much Antoinette We enjoyed hosting the guys here at Bridgemead. They were so friendly, a pleasure to have at any establishment.

Gideon V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Nice peaceful and quiet. Excellent! Good service from the time of booking. Unit was clean and well-organised. Owner on site and always willing to help if needed. Will recommend the accommodation to friends and family. We will definitely stay there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2022

One night only. Had to arrange a late check in and they were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Hi Pieter, It was only a pleasure. We hope to see you again in the future. Kind Regards, Theresa Marx

Johannes H
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Aug 2022

Swak onderhoud. Die plek is groot genoeg maar die onderhoud is swak. Ek het die Saterdagaand by die huis gekom toe was daar nie krag nie. Die mense gebel en geen antwoord op selfoon gekry nie. 'n Vriendin het toe kom krag opsit. Swak swak swak. Moet mos sorg dat sulke goed nie gebeur nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Goeie Naand Johan, Baie jammer oor jou onaangename ondervinding by Bridgemead. Dis die 1ste negatiewe review wat ons gekry het. Dis glad nie 'n verskoning nie, maar die huidige Huis Bestuurder is op verlof en ongelukkig het haar aflos hierdie "check" van haar gemis voor hul van diens af gegaan het Vrydag. Die eienaars was by 'n funksie en nie tuis om te sien dat die elektrisiteit uit geloop het nie. Ons vra om verskoning daarvoor. Die dame wat die krag kom laai het is Zelda, wat in ons kantoor werk en asn diens was. Weereens jammer oor jou ondervinding. Probeer maar volgende keer in een van die groter eenhede te bly waar dit nie deel vorm van die hoof huis op die perseel nie. Vriendelike groete Theresa MHP Property Management Group

Nhlanhla P
1 nag
5.0
Nov 2021

The place is so nice and quite. Next time I'm coming with my friends I wanna show them the place ,the place is so much beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lewis R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Beautiful place, the outside is a nature lovers paradise indeed. It was absolutely peaceful and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2021

Ongelooflike lekker. Baie oulike plek. Vriendelike en gawe eienaars en baie toeganklik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Geluk met jou verjaarsdag Theresa en baie dankie vir julle kuier by Bridgemead. Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer te sien.

Melanie M
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Beautiful surroundings. I will be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
So happy you enjoyed your stay. We will be waiting for you to come and enjoy Bridgemead again.

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Fantastiese plekkie in die natuur. Ek het die verlyf baie geniet. Baie bly dat daar lugversorging was. Alles was baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
MHP
Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Baie bly julle het die kuier geniet. Kom besoek ons gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

MHP Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R696
R696 R522
per nag, vir 2 mense
Vanaf R696
R696 R522
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43f98d983105e25d1b3256d4b6f4cafa42fa2dc3015ed34ec9b31699516f08f0dcc49a4e2cfc1ca09fd5fe3c7a0fb0eaaf9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R696 nouVanaf R522 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 27 Scott Place Moseley 4065 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.861669544375 30.900642746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang