Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bridgemead Nature Lovers' Paradise

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bridgemead Nature Lovers' Paradise is op die grens van die Roosfontein Natuurreservaat in Pinetown, Durban, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 9 eenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort of stort-oor-bad, 'n TV met DStv, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Eenheid 4 het net 'n mikrogolf, ketel en yskas. Alle eenhede, behalwe eenheid 4 en die Kothuis, het lugversorging.

Tydens skoolvakansies is gaste welkom om moontlike kampgeriewe vir bykomende gaste te bespreek.

Geriewe op die perseel sluit swembaddens, braai-areas, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk in en jy kan fietsry deur die voorstad.

Hierdie rustige ligging sal uiteindelike ontspanning verseker met geen verkeer wat gehoor word of ligte vanaf die patio's gesien word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MHP Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bridgemead Nature Lovers' Paradise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe423628d0d7c7a69db88583683c581bcc7430d59b9f45ce424ead3fa972cd3879a5603feb62dd50dacae05edc2babf2c5bd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 27 Scott Place Moseley 4065 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.861669544375 30.900642746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456