Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R667R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bridgemead Nature Lovers' Paradise is op die grens van die Roosfontein Natuurreservaat in Pinetown, Durban, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort of stort-oor-bad, 'n TV met DStv, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Eenheid 4 het net 'n mikrogolf, ketel en yskas. Alle eenhede, behalwe eenheid 4 en die Kothuis, het lugversorging.
Tydens skoolvakansies is gaste welkom om moontlike kampgeriewe vir bykomende gaste te bespreek.
Geriewe op die perseel sluit swembaddens, braai-areas, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk in en jy kan fietsry deur die voorstad.
Hierdie rustige ligging sal uiteindelike ontspanning verseker met geen verkeer wat gehoor word of ligte vanaf die patio's gesien word nie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
MHP Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bridgemead Nature Lovers' Paradise het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Queensburgh Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang