Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brinksfontein Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronelle R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier op Brinksfontein! Pragtige omgewing en huis in die Karoo. Mooi ou kliphuis is goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer! Het heerlik gekuier en gebraai op die stoep en het die hottub gate uit geniet! Het ons met 'n heerlike warm tuisgebakte brood en hartlike gasvryheid ontvang. Was ook lekker dat ons vriende se honde welkom was. Sal Brinksfontein regtig aanbeveel vir mense wat hou van die Karoo en kans sien vir die lang grondpad (wat terloops glad nie in 'n sleg toestand is nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful, balm for the soul! Our hostess was very welcoming with a home-baked plaasbrood and some of the nicest peach jam! We truly loved everything about it. A long drive from CT, so in our opinion, not for only a weekend, but so very worth it. We cycled, walked, spent hours in the very clean and welcoming cold (or hot if you chose) splash pool. Comfortable beds, bedding pristinely clean and fresh. The photos do not do this 'piece of heaven' justice. There is WiFi and it worked well until the services were down in the entire area. Will definitely be back. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie vir die kuiertjie Anneke! Waardeer!

Nikki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The Karoo at its magnificent best. Due to unforeseen circumstances, we had to delay our trip by a month. This was a blessing in disguise. The water damage caused by the recent heavy rains was more than made up for by the abundant flora in bloom. The vast expanse of Karoo solitude and beauty around us was breathtaking. There was also so much landscape to explore. This is definitely on our list of places worthy of a second visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie vir die inloer Nikki! Ons wag vir julle vir n 2de keer!

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Die Karoo soos ons dit ken. Hier kan jy maar net jouself wees. Héérlik! Skoon lug, genoeg om te doen, heerlike geriewe en sommer net 'n plekkie waar jy naby die natuur en jou Skepper kan wees. Almal sal kan doen met so 'n wegbreek-geleentheid. Dankie vir die bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie Pieter. Sien jou weer!

Tania B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die Karoo-stilte laat jou jouself weer vind. Ons is in die omgewing verwelkom met die mooiste Karoo-veldblomme wat glad nie vir die Namakwalandse blomme hoef terug te staan nie! Dankie, Rae, dat ons en ons viervoetkind, Brinksfontein, met als wat ons nodig gehad het, kon geniet! Daai tuisgebakte broodjie en konfyt waarmee jy ons verwelkom het, is beslis 'n wenner. Die Karoo het weereens ons harte gesteel, veral toe ons die oggend van ons vertrek met sneeu begroet is (nou nog spyt dat ons nie nog 'n slapie kon bly nie). Ons het Brinksfontein reeds vir 'n paar gesinne aanbeveel. Tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie Tania! Ons sien julle weer!

Sophia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stilte, sterre, vars lug. Waarvoor meer kan jy vra? Rae Myburgh is 'n uitstekende gasvrou wat ons verwelkom het met vars plaasbrood en appelkooskonfyt. Brinksfontein het ons hart gesteel in die 5 dae wat ons daar was. Kilometers ver van mense, heerlike stap/bergklim avonture (pak net ordentlike stapskoene in, tekkies kan ook werk), jy sien die mooiste planteruik en verskillende vetplante eg aan die area. Pragtige murasies rondom ons waar daar skatte rondlê om op te tel. Die Brinkshuisie was so knus en pragtig. Ons het elke aand 'n vuurtjie binne gemaak en lekker voor die kagel gesit en soetwyn gedrink. Elke oggend en aand kan jy 'n heerlike stort geniet wat met gas warm water gee. Die huisie het sonkrag en bied twee krag punte vir die yskas en 'n oulike ysmasjien. Dames kan heerlik hul hare droog maak in die winter. Geen TV nie, maar jy het dit nie noig nie! Daar is WiFi. Geniet die stilte weg van die stad, gaan stap, of lees 'n goeie boek in die sitkamer waar die oggendson jou wakker maak. Ons het heerlike geslaap met warm beddegoed en warm komberse. Buite kan jy lekker sit en braai en selfs sterre sien wat jy nie erens anders so mooi kan sien nie. Die buite-swembadjie kan gestook word en in die winter kan jy lekker warm sit met 'n glasie wyn. Ons twee Schnauzers was baie welkom daar, die plaas is omhein. Hulle het die stappe van 8-10km vreeslik geniet as jy uit die hek loop. Moet nie bekommer oor hout — Rae voorsien sakke en sakke! Bring alle kosse en dranke wat jy benodig. Jy kan nie vinnig "Spar" toe ry nie! Ons gaan sommer nou elke Junie-vakansie gaan so iemand anders moet nie boek nie! Grap net, maar nogsteeeds!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie Sophia! Sien julle Volgende jaar!

Ezelle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

We had a great time. The place has everything you need. Absolutely friendly hostess. Rae greeted us with homemade bread It was amazing! What a gem! We loved every moment. We had a great relaxing stay. The house was well equipped and the inside and outside braai areas make it a great stay all year round. The wood-fired tub was a real treat in the icy cold weather once we got it warm enough (tip: start the fire a few hours before depending on how hot you want it, it doesn't take that much wood to warm up). Amazing accommodation with everything needed for a lovely peaceful and private getaway. We will definitely see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie Ezelle! Sien julle weer!

Corrie B
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Baie lekker. Baie lekker gewees by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Baie dankie vir die kuier, sien weer.

Nicolene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

Rustigheid vir die siel. Die Moordenaarskaroo klim diep in jou siel en hart in. Jy sal vir seker weer wil terugkeer. Pragtige, ongerepte landskap, mooi natuur en rustigheid. Die huis was lekker uitgerus en daar is alles wat jy benodig. Ons het lekker warm geslaap en heeldag kaggel gemaak. Pragtige natuurskoon en saligheid vir die siel. Dankie aan Rae vir die lekker varsgebakte broodjie, konfyt en die lekker boeresepie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie vir die kuier! Sien weer.

Darius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitstekend. Besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie vir Julle Darius. Ons sien binnekort weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brinksfontein, 70 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3YjgwMzRlLWU3M2UtNDYyYi1hODQwLWZmMDBjY2NmNzgyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 Brinksfontein 70 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.728154670323 20.932189332379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang