Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broad Horizons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 30, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Broad Horizons is 'n bekoorlike chalet in Scarborough, 'n rustige kusdorpie aan die voet van 'n berg. Die chalet bied 'n uitsig oor die see en het 'n moderne ontwerp wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne word voorsien. Daar is nog 'n badkamer op die onderste verdieping.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die toonbank met stoeltjies geniet. Die leefarea bied 'n uitsig oor die see en het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Gaste kry gratis WiFi.

Scarborough se ongerepte strande is binne maklike bereik van die verblyf, en Tafelberg Nasionale Park, Kaappunt Natuurreservaat en restaurante is ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Tertia V
Saam met vriende
5.0
Heerlike naweekwegbreek. Ons het baie lekker gebly by Broad Horizons as 'n groep vriende vir 'n naweekwegbreek. Maklike inklokproses, pragtige uitsig ...
Sien meer
Sep 2023
Shannon C
5.0
Wonderful and tranquil. Relaxing stay in a clean home with and incredible view of the ocean. There was ample space and overall a very c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Paul J
Gesin met tieners
5.0
Amazing place to stay with stunning view. We had a wonderful stay at Broad Horizon. The house is very nice and neat. Also the host was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Ryan C
Saam met vriende
5.0
Amazing space and gorgeous views. We had such a lovely stay here. They have everything you need for a relaxing getaway. A gorgeous view...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Adele C
5.0
Heerlike naweek as gesin. Verjaarsdag en Moedersdagvieringe in een.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mountain Rise 30, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broad Horizons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 30, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484cfd2eeb55f82fd0ed2dac8ccac11778fd9507f9b11625329aa0d3bc169d0435f5b1d7a4b1e43cded2c1591973fc6a6401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 30 Mountain Rise Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.199168477292 18.37864999577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang