Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadlands Country House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gary P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful time spent at your beautiful guest house. We had a wonderful stay at Broadlands. Staff was extremely helpful and friendly. It was a very hot day so we enjoyed the use of the swimming pool, ending with a BBQ.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beste wegbreek van die stad se gejaag. Pragtige tuine en goeie diens. Dit is my en my man se 2de besoek in 6 maande. Dit is baie rustig en elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kippie B
1 nag
5.0
Mrt 2023

Diens uit die boonste rakke. Pragtige huis met huislike, verwelkomende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Stylvolle, gemaklike en gasvrye verblyf. Gerieflike kamer en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Beautiful place, the rooms were clean and tidy. I was only there for one night but I enjoyed my stay. I had a comfortable stay. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy V
1 nag
4.8
Aug 2023

Slegs een aand gebly, maar wat 'n pragtige plek. Absolute rustigheid, sal beslis weer daar bly. 3 volwassenes wat een aand oorgeslaap het. Pragtige huis met lieflike dekor binne en 'n groot tuinarea wat 'n mens dadelik nooi om onder 'n boom te gaan lê. Die dammetjie reg langs die braai-area skep ook 'n baie lekker atmosfeer. Ons het besluit om die aand te braai en die gasvrye bemanning het ons voorsien van alles wat ons nodig gehad het (ons het lekker vleis gekoop in Kirkwood-dorp). Baie dankie vir baie lekker verblyf - ons sal beslis weer daar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie ontspanne. Het lekker gebly met baie vriendelike gaste diens. Kos wat hulle gemaak het was heerlik en voldoende in elke manier. Sal dit definitief aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Wow, wow, wow. A beautiful place to stay. We loved our stay at Broadlands, it was beyond our expectations. So beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Wonderlike ou wêreldse sjarme en stylvolle 6 ster verblyf met tuisgemaakte etes en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Hulle het ekstra myl vir ons gesin gestap met lekker sakkie lemoene van Sondagsvallei en oproep na plaaslike slaghuis om te hoor of daar wildsvleis beskikbaar is, heerlik uitgerus tussen Bloemfontein en op pad na Oesterfees halfmarathon op Knysna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole
Broadlands Country House
Thank you for your great review and we hope that you will visit us again at Broadlands Country House soon. Best wishes, Nicole, Lisha and Patricia.

Petro V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2016

Beste gastehuis waar ek al ooit gebly het! Broadlands Country House was 'n fantastiese plek om te bly, dis BAIE mooi, stil, skoon en rustig en enige moeë sakepersoon se droom na 'n lang dag. Die opsies van selfsorg, braaifasilteite ens. maak dit ook 'n baie lekker plek. Die personeel was ook baie vriendelik en die kos uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole
Broadlands Country House
Many thanks for your wonderful praise for our accommodation Broadlands Country House. We are thrilled you enjoyed your stay and hope you come back soon! Regards, Nicole And Lisha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadlands Plaas, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YTYxYWMwLTM0MGItNGFjNS04ZWJhLTY1ODBmMDYxMjA4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Broadlands Farm Malmaison 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.40929 25.363775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang