Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadwater River Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Fritz B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Enjoyed our weekend. Campsites were clean and the ablution blocks were well appointed. The kiosk at the office had plenty of ice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Ons het heerlik gebly. Broadwater was 'n onverwagse juweel! Pragtige verblyf wat genoeg privaatheid bied van ander gaste. Van die kantoor- tot terreinpersoneel was baie vriendelik, en die lekker (billik geprysde!) kos by die restaurant was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Baie netjies en vriendelike diens. Baie mooi oord. Baie netjies, personeel is baie vriendelik. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Nice view. Clean and comfortable room. Place was clean and had all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andorize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Wonderful! It's my third time staying at Broadwater River Estate, there's something about the place that always makes me go back. Clean, peaceful, beautiful. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ronel T
1 nag Gesin met tieners
2.2
Jan 2023

Slordig en glad nie wat aangebied word nie. As iemand ooit Douglas omgewing wil verken is Broadwater River Estate glad nie die plek om te kies nie. Dit lyk glad nie soos wat geadverteer word nie. Ou yskas, wat vuil is. Geen wynglase, braaibak of braaitang nie. Geriewe is oud. Bankie op die stoep by braai is vuil en val uit mekaar. Braai is jare laas gewas. Water was koud en stortkop het nie gewerk nie. Dit was 'n aaklige einde vir 'n heerlike Desembervakansie. Teleurstellend.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Corne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Vriendelike diens, netjiese plek. Die bestuur het ons selfs gebel om te hoor of ons nog veilig is, toe ons nie op die beplande tyd aangekom het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Baie lekker gekuier. Vriendelike diens, besonderse restuarant op die perseel beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker daar oornag. Kamer was skoon, daar was geen geraas. Ons het veilig gevoel. Die ontbyt was heerlik, baie vriendelike personeel. Ons sal die plek vir almal aanbeveel. Maak net seker die GPS vat jou nie na die regte plek, ons het maar gebel en hulle het ons mooi verduidelik om daar te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310509ed9d834dedab148dc00dd069ec828a52326b7a802c311c2b00c3520822f5346e76cdb2bb219af459d0d5a959445868?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025964892364 23.886444575946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang