Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadwater River Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 68 resensies vir Broadwater River Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Fritz B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B

Enjoyed our weekend.

Campsites were clean and the ablution blocks were well appointed. The kiosk at the office had plenty of ice.

Petro L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Ons het heerlik gebly.

Broadwater was 'n onverwagse juweel! Pragtige verblyf wat genoeg privaatheid bied van ander gaste. Van die kantoor- tot terreinpersoneel was baie vriendelik, en die lekker (billik geprysde!) kos by die restaurant was 'n bonus.

Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie netjies en vriendelike diens.

Baie mooi oord. Baie netjies, personeel is baie vriendelik. Veilig.

Lana V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lana V

Nice view. Clean and comfortable room.

Place was clean and had all the amenities.

Andorize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andorize V

Wonderful!

It's my third time staying at Broadwater River Estate, there's something about the place that always makes me go back. Clean, peaceful, beautiful. A home away from home.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ronel T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel T

Slordig en glad nie wat aangebied word nie.

As iemand ooit Douglas omgewing wil verken is Broadwater River Estate glad nie die plek om te kies nie. Dit lyk glad nie soos wat geadverteer word nie. Ou yskas, wat vuil is. Geen wynglase, braaibak of braaitang nie. Geriewe is oud. Bankie op die stoep by braai is vuil en val uit mekaar. Braai is jare laas gewas. Water was koud en stortkop het nie gewerk nie. Dit was 'n aaklige einde vir 'n heerlike Desembervakansie. Teleurstellend.

Corne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Vriendelike diens, netjiese plek.

Die bestuur het ons selfs gebel om te hoor of ons nog veilig is, toe ons nie op die beplande tyd aangekom het nie.

Nicolene S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Baie lekker gekuier.

Vriendelike diens, besonderse restuarant op die perseel beskikbaar.

Martie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Ons is baie vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker daar oornag. Kamer was skoon, daar was geen geraas. Ons het veilig gevoel. Die ontbyt was heerlik, baie vriendelike personeel. Ons sal die plek vir almal aanbeveel. Maak net seker die GPS vat jou nie na die regte plek, ons het maar gebel en hulle het ons mooi verduidelik om daar te kom.

Mauritz O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz O

Pragtige oorblyplek op die oewer van die Vaalrivier.

Kamer was baie netjies, skoon en modern. Veilige parkering. Stil en rustig selfs op die Saterdagaand van 'n langnaweek. Vriendelike diens by ontvangs en in die restaurant. Sonsondergange oor die rivier is asemrowend.

Raymond A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond A

Baie mooi plek met 'n mooi uitsig oor die rivier.

Die dame by ontvabgs was baie behulpsaam, ek dink haar naam is Roxy. Ons het laat aangekom en sy het self gehelp met borde en kos in die laat nag. Ongelukkig vir my is die mure in die slaapkamers dun. Mens kon die mense langsaan hoor praat en hoor snork. Ek moes een van die alleenstaande chalets geboek het. Andersins is dit nog 'n mooi, gerieflike plek.

Sats O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sats O

Fantastiese ligging, met probleme.

Die ligging is fantasties. Uitsig van die restaurant en die restaurant self is baie mooi. Die ingesluite ontbyt was lekker. Die chalet self was skoon en netjies en goed genoeg toegerus. Die stortkop het egter water orals uitgespuit behalwe waar dit moes. Ons kon nie sort nie. Die bad se prop was gebreek, ons kon nie bad nie. Die tweede kamer se stort was verstop, so dit was 'n gemors. Daar het water by die lugversorging uitgestroom. Bestuur se oplossing was 'n emmer en 'n handdoek. Moeilik om te slaap met water wat teen 'n tempo uitloop. Die emmer moes meer as een keer deur die nag leeggemaak word. Die braaiplek en braairooster was vuil. Beide is lanklaas skoongemaak. Teëls by die braaiplek wat al baie lank terug afgeval het, lê nog net so. Die bankie op die stoep was stukkend. Die stoep was vuil. Die swembad was baie vuil. Ons kon ook nie swem nie.

Riekie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riekie S

Hartseer, teleurgesteld.

Met aankoms het hulle eers gesê ek skuld nog geld - toe het ek bevestig ek het alles aan die webtuiste oorbetaal, maar blykbaar het hulle dit nog nie ontvang nie. Toe ons by ons chalet instap, het ons deur spinnerakke geloop en toe is daar oral in die hoekies spinnerakke en 'n paar spinnekoppies. Okay, dis in die natuur/veld, maar mens sal verwag hulle sal dit skoonmaak voor ons kom. Buite was die sitbankie so vol spinnerakke ons wou nie daarop sit nie. Ons het wel die volgende dag gehoor dat die plek wel skoongemaak is, voor ons gekom het - maar dit het regtig nie so gevoel nie. Ons was teleurgesteld om te sien daar is nie regtig 'n kombuis nie. Daar was 'n wasbak buite met 'n mikrogolf en tweeplaatstoof, ook buite ... ek weet nie hoe werk dit as dit reën nie. Die braaivleisarea was vuil en die rooster het gelyk of dit nog nooit skoongemaak is nie. Die volgende oggend toe die dame kom skoonmaak moes sy versterkings inkry om haar te help, omdat ons so ongelukkig was oor die toestand van die plek. Na sy klaar was (amper 4 ure) was dit beter. Die pad na die estate is 'n lelike grondpad, maar dit is nie hulle skuld nie. Die estate het baie onvoltooide bouery. Dit lyk nie baie mooi nie. My kinders het uitgesien na die swembad en slide! Wel, die swembad was gevul met rivierwater (vuil) en die slide was toegegroei met bosse. Weereens seker nie hulle skuld dat die rivier in vloed was en alles oorstroom het, soveel so dat mens die tweede dag nie eers die swembad meer kon sien nie. Van die hengelaars moes ontruim - a.g.v. die river wat afgekom het. Weereens nie die estate se skuld nie, maar daar was egter niks anders om te doen nie. Kon nie swem nie. Kon nie op die rivier gaan nie. Geen ekstra goed is aangebied om die kinders besig te hou nie. Wat van bordspeletjies of volleyball? By 'n vierster-plek sou mens WiFi verwag - ja, jy kan R35 betaal vir 500 MB. So, ja, ek sal nie sommer Broadwater Estate aanbeveel nie, veral nie vir mense met klein kinders wat mens dalk deur die nag 'n mikrogolf of wasbak gaan nodig hê nie. Dit was gaaf dat die generator elke keer ingeskop het met loadshedding, maar nie in die aand nie. Daar het mense gemoan dat dit hulle wakker hou. En dan nou die ander mense, moet hulle nou maar in die stikdonker sit en tone tel?

Harmen P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harmen P

Rustig en lekker!

Ons bure was vir ’n rukkie lank raserig, maar darem nie te lank en te laat nie.

Elrise M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrise M

Sien sterre.

Pragtige plek, vriendelike diens, asemrowende uitsig!

Cliff C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff C

Baie lekker gekuier.

Pragtige plek. Rustige atmosfeer.

Tendai M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tendai M

It was superb.

The facilities are very good.

Marietta P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta P

Baie lekker breuk.

Dit was baie lekker wegbreek.

Julian W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

Great place.

Great stay. Friendly staff went the extra mile for us. Place exceeded our expectations.

Sue-allen B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-allen B

Excellent, quiet and peaceful.

Stay was excellent!

Coert C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coert C

Mooi uitsig.

Baie lekker gekuier. Sal weer soontoe gaan. Net jammer ons kon nie sundowner doen nie.

Sonia C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sonia C

Mooi uitsig maar plek het teleurgestel. Beter verwag.

Plug val uit muur. Baie gevaarlik. Opslaan bed. Slegs 1 enkelbed laken en duvet gehad waar 2 kinders moes op slaap. Toilet sitplek los.

Rene S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Rene S

Teleurgesteld.

Was baie teleurgesteld omdat dit my eerste keer was. Plek nie skoon nie. Selfs die restaurant se vloere was vuil met spinnerakke onder tafel en stoele. Baie onveilig want die deck en trappe se planke is los en groot safety risiko. My kleinseun het by water slide seergekry met yslike knop op sy kop. Stoep en tafels was vol ou stof en blare. Plek het regtig dringend aandag nodig.

Lorraine D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Kamp rus!

Die geriewe by Broadwater is tops en die kampbadkamers is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en akkommoderend. Ek het net twee voorstelle: Bestuur moet dalk die kampers vra om na 'n sekere tyd stil te wees. Ons het ongelukkig 'n naweek gekies wat daar klomp geraasmakers was en hulle het tot 04:00 die oggend musiek gemaak en baljaar. Tweedens, sou 'n tafel/houtbank by elke staanplek baie gerieflik wees aangesien daar nie is nie. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Broadwater River Estate se terugvoer

Goeie dag Lorraine,
Baie dankie vir u ondersteuning by Broadwater River Estate en dat u ons gekies het om die naweek deur te bring.
Namens Broadwater River Estate vra ons groot omverskoning oor die harde musiek. Ons sal werk maak daarvan om banke by elke staanplek te sit.
Sien uit om u weer te akkommodeer in die toekoms.
Geniet u dag
Vriendelike groete,
Broadwater River Estate
Crystal

Broadwater River Estate
Renalda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S

Lekker.

Sien sterre.

Broadwater River Estate se terugvoer

Dankie.
Julle was wonderlike gaste, baie vriendelik, ek onthou nou nog daai smile.

Broadwater River Estate
Ulandie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandie S

Baie mooi en mooi.

Ons het gaan kamp daar. Vrydagaand was daar 'n groot storm. Boardwater het ons 'n kamer aangebied. Hulle was bekommerd oor ons veiligheid. Ons kon ongelukkig nie ons wa los nie, was bang vir verdere skade. Rustige omgewing mooi natuurskoon, vriendelike diens. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Andra B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Lekker gerus!

Broadwater is 'n heerlike plek om te rus en net af te skakel. Die natuur is pragtig en die manne het selfs 'n paar visse gevang. Die verblyf is baie netjies en die etes in die restaurant baie lekker. Ek kan vir die Noord-Kapers wat 'n rusplekkie soek dit sterk aanbeveel. Dit sal ook 'n pragtige trou venue wees vir bruide.

Broadwater River Estate se terugvoer

Goeie dag ,

Baie dankie vir u ondersteuning by Broadwater River Estate. Ons is bly u het u kuier by ons geniet. Sien uit na u volgende kuier by ons.

Geniet u dag.

Vriendelike groete
Broadwater Span

Broadwater River Estate
Janice H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice H

We love the natural beauty and tranquillity at Broadwater.

Being close to water soothes one's soul. Broadwater River Estate is beautifully appointed on the banks of the Vaal River. The chalets are tastefully decorated and are extremely comfortable and snug, given that we have stayed during mid-winter. The restaurant and dining area exude light and space. The choice of breakfasts is very good and I enjoyed every bite of my traditional breakfast! Staff were friendly and tended to our needs. Relaxing alongside the river or on one's private patio is a wonderful experience under our African sun.

Maryke S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Very comfortable camping facilities in a delightful setting.

I would have appreciated if management would have monitored the loud music in the camp site after 10pm. It went on till 1am.

Dinita B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinita B

Netjiese ablusieblokke, naby rivier.

Baie netjies. Veilige omgewing. Die mans het lekker visgevang, al was dit winter. Koud in die aande.

Pieter L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Aangenaam, goeie en vriendelike diens.

Personeel is baie vriendelik, veral Hans die kroegman. Kan lekker langs die rivier braai en ontspan.

Jackie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie K

Unhappy customer.

Firstly, on arrival we were disappointed as our booking was made for a river front and was confirmed with the people at Broadwater after making my booking. We were given a stand at the back by the boat yard! Not a very attractive view. We could not even see the river from our stand. We ate at the restaurant the first night as when we arrived a storm was coming up. My food was delicious (stack chicken schnitzel) but my husbands pork chops were way too salty. For the amount of people staying at Broadwater the swimming pool is not appropriate. I am not sure if there were too many day visitor but it was unbearable. Other than that we enjoyed our stay. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelukkige kliënt.

Eerstens, by aankoms was ons teleurgesteld omdat ons bespreking vir 'n rivierfront-eenheid gemaak is nadat ek my bespreking by die mense by Broadwater bevestig het. Ons is 'n staanplek aan die agterkant gegee by die boot! Nie 'n baie aantreklike uitsig nie. Ons kon nie eens die rivier van ons staanplek ​​af sien nie. Ons het die eerste aand by die restaurant geëet. Toe ons aangekom het, het daar 'n storm opgedaag. My kos was lekker (hoender schnitzel), maar my man se varktjoppies was te sout. Vir die hoeveelheid mense wat by Broadwater bly, is die swembad nie geskik nie. Ek is nie seker of daar te veel dagbesoekers was nie, maar dit was ondraaglik. Anders as dit het ons ons verblyf geniet. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Keith B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Pleasantly surprised.

What an amazing experience. Reception staff were very friendly. The boat cruise with the exceptional cocktails were out of this world!

Hannes D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Fantasties.

Pragtig en goed versorgd oord. Personeel is vriendelik. Restaurant en etes is uitstekend.

Johan P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Uitstekende kampgeriewe.

Baie goeie kampgeriewe, rustige omgewing met mooi uitsigte, restaurant se kos was uitstekend. Kragpunte kon nader aan die kampplekke gewees het.

Eloise C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C

Baie rustig en gerieflik.

Sal definitief weer 'n bespreking maak.

Alda M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda M

Was puik, rustig en baie vriendelike diens.

Mooi, skoon, baie rustig, vriendelik.

Daleen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B

Baie aangenaam.

Gerieflike en rustige omgewing. Etes by restaurant verdien om genoem te word - smaaklike en diens goed. Personeel doeltreffend en baie vriendelik. Ons sal vir seker weer gaan en ons getroude kinders saamneem.

Broadwater River Estate se terugvoer

Daleen,

Dit was vir ons 'n voorreg om u te huisves. Baie dankie vir u terugvoer. Dit stel ons as Broadwater personeel instaat om na net die beste vir ons gaste te streef.

Ons sien daarna uit om u en u gesin weer te ontmoet.

Broadwater groete

Marius van Rooyen

Broadwater River Estate
Gerhard F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F

Pragtige omgewing met pragtige geriewe. Heerlik vir hele gesin.

Pragtig, op die Vaal. Viendelike personeel met restaurant wat op die water uitkyk. Kos en diens is puik. Heerlik vir kinders met swembad, "klein super-tube" en lieflike area vir die hengelaar. Mooi kamparea ook.

Broadwater River Estate se terugvoer

Good day Gerhard,

Thank you for the positive response. The team is looking forward to hosting your stay again in the near future.

Broadwater greetings,
Marius

Broadwater River Estate
Naomi B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Lekker plek, behulpsame personeel, goeie fasiliteite vir kampeerders.

Die individuele badkamers vir elke kampplek is 'n bonus.

Janice H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice H

We loved the tranquil setting of Broadwater River Estate and enjoyed the delicious breakfasts which are included in one's booking.

We enjoy having a self catering option when travelling away for a weekend or holiday. The kitchen area is situated outside alongside the patio, which was a bit chilly for a winter stay. Nevertheless, we loved the ambience and relaxation afforded by being on the banks of a beautiful river and having a warm, snug chalet to relax in. The chalets are beautifully furnished inside.

Anel E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Gemaklik, voldoen aan feitlik al die vereistes.

Broadwater River Estate is 'n mooi plek met gerieflike kamers en toegang tot die restaurant maak dit vir gaste moontlik om etes ook te geniet al is dit 'n entjie uit die dorp uit. Kamers is skoon en gerieflik en soos nodig toegerus.

Marcelle D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle D

Gerieflik, pragtige omgewing.

Die apartment was redelik netjies. Die linne was skoon, maar die stoof / oond was ongelukkig vuil en die patiostel was vir 'n hele ruk glad nie afgevee nie (ons moes self alle stof afwas). Die decor is werklik mooi. Ek sal wel sê dat die plekkie nie 7 mense kan vat nie, op die meeste 5 - daar is 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens, tensy iemand op 'n hoekbank wil slaap. Die restuarant en kroeg is ook vreeslik mooi en die area is beeldskoon. Ek het wel een klagte gehad, daar was inwoners onder ons wat vroegdag begin raas en skree het. Na middernag het dieselfde groep mense steeds geskree en geraas, niemand het enige moeite gedoen om hulle aan te spreek nie. Ons mag nie musiek gespeel het nie, maar hulle kon skree en raas. Na my klagte was dit wel beter.

Jacqueline G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline G

Bietjie teleurgesteld.

Ek was baie teleurgesteld met die kamer wat ons gekry het en dit vir die bedrag wat ek betaal het. Ek het iets baie beter verwag. Dit was basies net 'n kamer en 'n badkamer. Toe ons by die plek aankom was die slaapbank vir my seuntjie nie voorberei nie en het hulle eers daardie tyd die beddegoed vir ons gebring. Broadwater self is 'n baie pragtige plek en baie rustig. Die personeel van Broadwater is baie vriendelik en baie hulpvaardig.

Leni V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leni V

Relaxing, beautiful environment.

GPS coming from Kimberley takes you to a different place. They underestimate the impact of the wedding the previous day, leaving new guests till late for their rooms to be ready.

Petronella S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petronella S

Omgewing baie mooi.

Jammer oor die kapokhaantjies wat elke oggend 5 uur onder ons kamervenster gekraai het.

Ignitia P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P

Netjiese, gerieflike, pragtige omgewing.

Dit is in ‘n pragtige omgewing met netjiese chalets. Die restaurant het die heerlikste etes en vriendelike diens! Ek sal die plek met graagte aanbeveel!

Marinda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Stunning view.

Ek sal definitief weer gebruik maak van Broadwater River Estate.

Dalene C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene C

It was awesome. Had a great great time.

Had an awesome time. Restaurant service and food of the best quality. Would go back anytime. Was absolutely awesome.

Ann S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Dit was baie rustig en het die verblyf geniet. Die personeel is vriendelik en die plek is asemrowend en baie mooi.

Hou aan met julle goeie werk en vriendelike diens. Ook aan die eienaar dat hulle die toegangspad na die ontspanningplek moontlik opgradeer om nog meer besoekers te lok.

Broadwater River Estate se terugvoer

Goeie Dag
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit om u weer te onthaal. Ons is aan die werskaf met paaie administrasie in verband met die toestand van die pad, dit is egter ongelukkig 'n openbare pad, wat ons dus nie in staat stel om aan die pad te werk nie vir veiligheid redes en aanspreeklikheid. Ons hoop dat ons in samewerking met die paaie administrasie verandering en opgradering aan die pad kan bring.
Vriendelike Groete
Broadwater Bestuur

Broadwater River Estate
Martin C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Regte oase.

Verblyf geniet. Skoon, netjiese eenhede met 'n goeie ligging langs die rivier.

Beatrix V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V

Baie lekker, netjies en skoon.

Baie mooi en rustig. Baie lekker gekamp en gekuier onder bome teen rivier. Baie netjies en skoon.

Broadwater River Estate se terugvoer

Good Day Beatrix.

Thank you for the response. We are looking forward to hosting your stay again in the near future.

Kind Regards
Andrea Visagie
Broadwater Management

Broadwater River Estate
Esther R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R

Heerlike ontspannende waarde vir geld vakansieverblyf.

Die privaat ablusie en opwasplek is ’n groot pluspunt. Baie netjies area. Pragtige uitsig oor rivier en genoeg koelte. Sou graag net stepping stones wou hê vanaf die tafel en stoele aangesien die kleigrond baie modderig en gevaarlik glad word in reënweer. Sal Broadwater vir oud en jonk aanbeveel.

Dirk C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Lekker.

Pragtigste plek wat ek nog besoek het. Al my verwagtinge is oortref. Internet is al probleem.

Anel E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anel E

Baie gerieflik.

Broadwaters is gerieflik, netjies en skoon.

Samuel B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel B

Baie mooi plek en kan aanbeveel vir ander.

Die plek is skoon en ons het baie vriendelike ontvangs gehad. Kampplek is egter baie glad as dit reën en ons moes uitgesleep word. Net jammer dat dagbesoekers direk langs kampplek kuier en dan deur die kampstaanplek beweeg.

Mr Colla K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mr Colla K

Was aangenaam en aanvaarbaar, maar die feit dat sinvolle Internet en WiFi nie beskikbaar is nie is vir vandag se era net nie goed genoeg nie.

Verblyf aanvaarbaar, kos goed maar keuse beperk. Kamerdiens goed asook sekuriteit. WiFi en Internet-toegang onaanvaarbaar. Atmosfeer rustig en ontspanne.

Yvonne T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T

It is good when you love nature and want peace of mind.

Had we known the place was so beautiful, we would have made arrangements for a longer stay. The only disappointing thing was their boat had burned down. It would have been good to do the cruise.

Wiehan L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan L

Fantasties!

Vriendelike personeel, skoon, netjies en rustig.

Kelebogile B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelebogile B

The place is scenic

The place is scenic with friendly staff available at all times.

Henri V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri V

Heerlike rustige verblyf op die oewer van die Vaalrivier!

Rustige rivierfront-atmosfeer, gekoppel met goeie diens en goeie ligging en veiligheid.

Cara O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cara O

Glad nie 4-ster-diens se waarde vir geld nie!

Ons het aanvanklik vir 2 aande bespreek, maar na die eerste aand, het ons die volgende oggend gegroet. Geen aircon wat werk nie. Geen elektriese komberse of verwarmers nie! Geen mat op die koue sementvloer nie. Die huisie is 'n klein yskassie in die winter. Moes in die nag uitgaan om my baba se bottel warm te maak - geen mikrogolf binne die huis nie. Die huisie was vuil en oortrek van spinnerakke! Ontbyt was pateties en ons het elkeen 'n snytjie "toast" geniet voor ons geloop het. Orals het kos op die vloer in die eetsaal gelê. Tafels was netjies gedek, maar so vuil! Sal dit glad nie aanbeveel vir mense met klein kindertjies in die winter nie!

Coeza V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coeza V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Johanna V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

'n Pragtige plek met smaaklike ontbyt.

Ons het ons verblyf baie geniet, baie rustig langs die rivier. Hier is besonders baie voëls.

Alwyn S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S

Baie netjies!

Die kampplek met privaat badkamers is perfek. 'n Mooi uitsig en vriendelike mense.

Piet V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Good value for money

Good value for money.

Rudolf B - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B

Very friendly staff. Great. Will stay again.

The location is very nice and the staff are very friendly.

Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310509ed9d834dedab148dc00dd069ec828a52326b7a802c311c2b00c3520822f5346e76cdb2bb219af459d0d5a959445868?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025964892364 23.886444575946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang