Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadwater River Estate

  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Broadwater River Estate bied ononderbroke uitsigte oor die water waar jy die asemrowende sonsondergang kan geniet met 'n glasie sjampanje in die hand met die roep van die visarend as jou agtergrondmusiek. Broadwater is 'n privaat rivier-toevlugsoord aan die oewer van die Vaalrivier na aan Kimberley en Douglas.

Verblyf beskik oor dubbelkamers, gesinskamers, chalets, woonstelle en kampeerplekke. Daar is ook 'n restaurant op die perseel.

Verder bied ons ook karavaan- en tentstaanplekke. Elkeen van die 10 staanplekke het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort en opwaskamer en 'n eie kragpunt.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Fritz B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our weekend. Campsites were clean and the ablution blocks were well appointed. The kiosk at the office had plenty of ice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Petro L
Gesin met tieners
4.6
Ons het heerlik gebly. Broadwater was 'n onverwagse juweel! Pragtige verblyf wat genoeg privaatheid bied van ander gaste. Van die kantoor- tot terrein...
Sien meer
Mei 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie netjies en vriendelike diens. Baie mooi oord. Baie netjies, personeel is baie vriendelik. Veilig.
Sep 2023
Lana V
Saam met lewensmaat
4.4
Nice view. Clean and comfortable room. Place was clean and had all the amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Andorize V
Saam met lewensmaat
4.2
Wonderful! It's my third time staying at Broadwater River Estate, there's something about the place that always makes me go back. Clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Broadwater River Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310509ed9d834dedab148dc00dd069ec828a52326b7a802c311c2b00c3520822f5346e76cdb2bb219af459d0d5a959445868?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025964892364 23.886444575946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang