Sea Horse en Die Anker
Beskrywing
Sea Horse is geskik vir 4 gaste en onder is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die sitarea is bo en het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n dubbelslaapbank. Daar is gratis WiFi. Langs die sitarea is die kombuis wat 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Hierdie eenheid het 'n privaat balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode, maar daar mag wel buite op die balkon en stoepe gerook word.
Indien iets breuk moet gaste dit vervang.
Gaste moet die plek netjies los wanneer hulle vertrek.
Geen ander gaste mag oorslaap nie.
Musiek word toegelaat, maar gaste moet ander gaste in ag neem.
Gaste kan die eienaars raadpleeg indien iets skort en hulle sal help waar dit moontlik is.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Anker het slaapplek vir 5 gaste en het 'n slaapkamer met 'n king-size bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het 'n skuifdeur wat na die swembadarea lei. Die sitarea het gemaklike sitplekke, 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi en 'n tripelstapelbed. Daar is gratis WiFi. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, kroegyskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 'n privaat, beskutte braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode, maar daar mag wel buite op die balkon en stoepe gerook word.
Indien iets breuk moet gaste dit vervang.
Gaste moet die plek netjies los wanneer hulle vertrek.
Geen ander gaste mag oorslaap nie.
Musiek word toegelaat, maar gaste moet ander gaste in ag neem.
Gaste kan die eienaars raadpleeg indien iets skort en hulle sal help waar dit moontlik is.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang