Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Horse en Die Anker

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sea Horse en Die Anker
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lulo G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulo G

Fabulous.

It was fantastic. We were so happy and we enjoyed.

Mpho R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho R

Will definitely be booking with them again.

Happy with the place.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Thank you so much for your feedback. Much appreciated. Kind Regards, Zelna

Sea Horse en Die Anker
Christopher N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher N

The venue was amazing, quite safe, secure home away from home.

The hosts were fantastic and very helpful and courteous.

Mable B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mable B

Mooi skoon, netjiese woonstel. Pragtige see-uitsig.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Rustige, ontspanne atmosfeer. Beskutte braai met mooiste see-uitsig.

Mable B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mable B

Heerlik rustig en ontspanne.

Pragtige skoon, rustige plekkie met mooi see-uitsig, tuin en swembad. Braaiplek is beskut en mooi see-uitsig. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Baie dankie u terugvoer word opreg waardeer.

Sea Horse en Die Anker
Martinus J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus J

Ons het heerlike by die plekke gekuier. Ons het nie 'n spyt nie.

Dit was 10 uit 10. Ligging was maklik, veiligheid en prefek. Die gastehuis is mooi en netjies en ons het tuis gevoel nes soos ons eie huisie. Dit was fantasies. Eienaar was maklik en vriendelik en het baie goed gedoen. Ons was baie tevrede. Ons het geen spyt om dit te gehuur het nie. Ons kuiertjie tyd by daar was awesome.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoer. Was great om jul te kon akkomdeer. En hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete uit KZN.

Sea Horse en Die Anker
Hentie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie V

Gerieflik, lekker, rustig.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam, mooi uitsig, naby aan die strand, gerieflik met alles wat jy nodig het.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Baie dankie Hentie vir die mooi terugvoer en dankie dat jul die plek so netjies nagelaat het. Hoop om jul weer te sien in die toekoms.

Groete Zelna

Sea Horse en Die Anker
Isabel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Uitstekend. Ons het die wegbreek geniet.

Als wat jy nodig het, was beskikbaar.

David V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Baie lekker, die uitsig oor die see was n treffer met 'n braaier op die balkon - waarde vir geld.

Ons het ons verblyf baie geniet. Zelna (eienares) was so gaaf dat 2 ekstra familielede kon oorslaap met Oujaars a.g.v. feesvieringe. Ek en my vrou was verkouerig (vermoedelik Covid) vanaf die 1 Jan. 2023, en Zelna en haar man was werklik baie besorg oor ons. Hulle is baie gemakilke mense. Goeie kennisse geword.

Simone G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

The stay was lovely. Hosts were very accommodating and welcoming.

The stay was lovely. The hosts were also very accommodating. It was a short drive to the beach and fishing areas.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Good day Simone,
Thank you for your rating. Could you kindly inform us what was wrong with the cleanliness of the unit? We would like to know as this is the first time we have received a 3 for that and want to improve where needed.
Kind Regards
Zelna

Sea Horse en Die Anker
Ruan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Ongelooflik lekker.

Baie goeie mense. Kan enige een aanbeveel om by hulle te gaan bly.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoer. Word opreg waardeer.

Sea Horse en Die Anker
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Wonderlike vakansie, baie behulpsame mense en vriendelik.

Eienaar en sy vrou is wonderlike mense, sal plekkie beslis aangeveel.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word hoog op prys gestel. Hoop om u weer in die toekoms te kan huisves.

Sea Horse en Die Anker
Marlene K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Comfortable and enjoyable.

Easy access to most amenities and hosts friendly and helpful. A quiet neighborhood, sea views and secure parking make Broadway @ 51 a nice getaway option.

Sea Horse en Die Anker se terugvoer

Thank you for taking the time to give feedback. It is much appreciated. Hope to see you in the future again.

Sea Horse en Die Anker
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b00525da735d309b14c16349abb1e878672765bf51d46821976b05a837afe095dbcd347c61609ea4b64a2e2b0fd8bba7f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 51 Broadway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.841636047605 30.389120426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang