Sea Horse en Die Anker
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zelna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lulo G - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Mpho R - Sep 2023
Algehele gradering
Will definitely be booking with them again.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Thank you so much for your feedback. Much appreciated. Kind Regards, Zelna
Christopher N - Jul 2023
Algehele gradering
The venue was amazing, quite safe, secure home away from home.
Mable B - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi skoon, netjiese woonstel. Pragtige see-uitsig.
Mable B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Baie dankie u terugvoer word opreg waardeer.
Martinus J - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlike by die plekke gekuier. Ons het nie 'n spyt nie.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Baie dankie vir U terugvoer. Was great om jul te kon akkomdeer. En hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete uit KZN.
Hentie V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, lekker, rustig.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Baie dankie Hentie vir die mooi terugvoer en dankie dat jul die plek so netjies nagelaat het. Hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Groete Zelna
Isabel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Ons het die wegbreek geniet.
David V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, die uitsig oor die see was n treffer met 'n braaier op die balkon - waarde vir geld.
Simone G - Des 2023
Algehele gradering
The stay was lovely. Hosts were very accommodating and welcoming.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Good day Simone,
Thank you for your rating. Could you kindly inform us what was wrong with the cleanliness of the unit? We would like to know as this is the first time we have received a 3 for that and want to improve where needed.
Kind Regards
Zelna
Ruan V - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Baie dankie vir U terugvoer. Word opreg waardeer.
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike vakansie, baie behulpsame mense en vriendelik.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit word hoog op prys gestel. Hoop om u weer in die toekoms te kan huisves.
Marlene K - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Sea Horse en Die Anker se terugvoer
Thank you for taking the time to give feedback. It is much appreciated. Hope to see you in the future again.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang