Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Horse en Die Anker

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lulo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fabulous. It was fantastic. We were so happy and we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Will definitely be booking with them again. Happy with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Sea Horse en Die Anker
Thank you so much for your feedback. Much appreciated. Kind Regards, Zelna

Christopher N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The venue was amazing, quite safe, secure home away from home. The hosts were fantastic and very helpful and courteous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mable B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Mooi skoon, netjiese woonstel. Pragtige see-uitsig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Rustige, ontspanne atmosfeer. Beskutte braai met mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mable B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik rustig en ontspanne. Pragtige skoon, rustige plekkie met mooi see-uitsig, tuin en swembad. Braaiplek is beskut en mooi see-uitsig. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Sea Horse en Die Anker
Baie dankie u terugvoer word opreg waardeer.

Martinus J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ons het heerlike by die plekke gekuier. Ons het nie 'n spyt nie. Dit was 10 uit 10. Ligging was maklik, veiligheid en prefek. Die gastehuis is mooi en netjies en ons het tuis gevoel nes soos ons eie huisie. Dit was fantasies. Eienaar was maklik en vriendelik en het baie goed gedoen. Ons was baie tevrede. Ons het geen spyt om dit te gehuur het nie. Ons kuiertjie tyd by daar was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Sea Horse en Die Anker
Baie dankie vir U terugvoer. Was great om jul te kon akkomdeer. En hoop om julle spoedig weer te sien. Groete uit KZN.

Hentie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Gerieflik, lekker, rustig. Mense is baie vriendelik en behulpsaam, mooi uitsig, naby aan die strand, gerieflik met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Sea Horse en Die Anker
Baie dankie Hentie vir die mooi terugvoer en dankie dat jul die plek so netjies nagelaat het. Hoop om jul weer te sien in die toekoms. Groete Zelna

Isabel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Ons het die wegbreek geniet. Als wat jy nodig het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie lekker, die uitsig oor die see was n treffer met 'n braaier op die balkon - waarde vir geld. Ons het ons verblyf baie geniet. Zelna (eienares) was so gaaf dat 2 ekstra familielede kon oorslaap met Oujaars a.g.v. feesvieringe. Ek en my vrou was verkouerig (vermoedelik Covid) vanaf die 1 Jan. 2023, en Zelna en haar man was werklik baie besorg oor ons. Hulle is baie gemakilke mense. Goeie kennisse geword.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

The stay was lovely. Hosts were very accommodating and welcoming. The stay was lovely. The hosts were also very accommodating. It was a short drive to the beach and fishing areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Sea Horse en Die Anker
Good day Simone, Thank you for your rating. Could you kindly inform us what was wrong with the cleanliness of the unit? We would like to know as this is the first time we have received a 3 for that and want to improve where needed. Kind Regards Zelna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b00525da735d309b14c16349abb1e878672765bf51d46821976b05a837afe095dbcd347c61609ea4b64a2e2b0fd8bba7f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 51 Broadway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.841636047605 30.389120426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang