Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Horse en Die Anker

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea Horse en Die Anker is in die hartjie van Uvongo en bied selfsorgverblyf naby kruidenierswinkels, plaaslike besienswaardighede en die strand. Die eenhede is 1,2 km vanaf Uvongo- en Lucienstrand.

Sea Horse het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die onderste verdieping met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Bo is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n privaat balkon met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die Anker het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer het skuifdeure wat na 'n swembadarea lei. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n tripelstapelbed. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n privaat onderdakbraai-area.

Die eenheid het ook privaat braaigeriewe met 'n uitsig oor die tuin of swembad. Die perseel het ook 'n JoJo-tenk wat water voorsien en is aan albei eenhede gekoppel.

Die perseel bied 'n lieflike swembad en daar is genoeg parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lulo G
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. It was fantastic. We were so happy and we enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Mpho R
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely be booking with them again. Happy with the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Christopher N
Saam met lewensmaat
5.0
The venue was amazing, quite safe, secure home away from home. The hosts were fantastic and very helpful and courteous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Mable B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi skoon, netjiese woonstel. Pragtige see-uitsig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Rustige, ontspanne atmosfeer. Beskutte braai met mooiste s...
Sien meer
Jun 2023
Mable B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en ontspanne. Pragtige skoon, rustige plekkie met mooi see-uitsig, tuin en swembad. Braaiplek is beskut en mooi see-uitsig. Eienaars is...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Horse en Die Anker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 51, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b00525da735d309b14c16349abb1e878672765bf51d46821976b05a837afe095dbcd347c61609ea4b64a2e2b0fd8bba7f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 51 Broadway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.841636047605 30.389120426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang