Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadway Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Frik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Good value for money. Assistance with accommodation after 21:00 was helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha Sophia (martinette) V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspanne en heilsaam. Ons verblyf was heerlik en ontspanne. Ons kon die eetkamer gebruik vir Rummikub en ons eie etes, ook om enige tyd koffie/tee te maak. Die personeel is hartlik en aangenaam. Dit was 'n gelukkige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies en vriendelike diens. Waarde vir jou geld sal beslis weer gebruik maak, skep 'n huislike en vriendelike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag
5.0
Aug 2023

Innemende diens. Vriendelike ontvangs, selfs nadat ek net voor 10 op 'n Sondagaand ingeboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan v
1 nag
5.0
Apr 2023

Rustig. Ligging is ideaal veral omdat dit loopafstand van Louis Leipoldt Hospitaal is. Amanda se ontvangs was wonderlik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Voldoen aan vereistes. Vriendelike ontvangs en bystand. Word beslis aanbeveel. Het deurentyd kontak behou. Dankie Amanda en Broadway vir jul puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Dit was aangenaam om daar te bly. Vriendelike diens. Baie netjies en rustig. Kamers word elke dag gediens. Wasgoed word teen 'n minimale bedrag gedoen. Loadshedding affekteer glad nie jou verblyf nie. Wi-Fi is baie goed. Ontbyt sluit brood/toast, vars vrugte, tee/koffie en droë ontbytpappe (keuse van 4 pappe) met vars melk in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie gemaklike blyplek vir die Louis Leipoldt hospitaal besoek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Netjies, skoon en bekostigbaar. Vriendelikste ontvangs in 'n lang tyd. Kamers is groot en skoon. Lekker ontbyt met genoeg om te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc2d7f2b6cd7d74f50145cfe03025ac5ccd72b13f4f4fd67dd8e40484e07c974e1be6d4cb05a7dab48a151edbb924d5dd9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 11 Broadway Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9002399 18.61297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang