Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadway Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Broadway Guest House is in Bellville, buurman van die gewilde Louis Leipoldt Medi-Clinic en hospitaal, in die Wes-Kaap geleë.

Verblyf bestaan uit 6 dubbelkamers, 2 gesinskamers, 3 semi-gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid wat geskik is om altesaam tot 32 gaste te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, badkamers, vars linne, koffiegeriewe, 'n yskassie, onbeperkte WiFi en DStv.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, wasgoeddiens, veilige parkeerplek en lughawe-transfers in. Begeleide wildritte en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en staproetes in. Broadway Guest House is naby die N1-snelweg geleë, ons is minder as 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront. Ons word omring deur winkelsentrums en piekniekplekke, restaurante en gesinspret-vermaakplekke om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Broadway Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broadway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc2d7f2b6cd7d74f50145cfe03025ac5ccd72b13f4f4fd67dd8e40484e07c974e1be6d4cb05a7dab48a151edbb924d5dd9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 11 Broadway Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9002399 18.61297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang