Bronberg Bastion
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Franco V - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie Franco - hoop ons sien julle volgende keer bietjie langer!
Marié D - Jul 2024
Algehele gradering
Absoluut heerlik gewees!
Bronberg Bastion se terugvoer
Baie dankie, Marie - sien uit om julle weer te ontvang!
Jonathan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid, ligging en vriendelike diens.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie vir die kompliment, Jonathan. Ons waardeer dit. Sien uit om julle weer te ontvang.
Sune S - Jun 2024
Algehele gradering
Wens ons het langer gebly maar sal weer bietjie daar gaan wegbreuk.
Bronberg Bastion se terugvoer
Hoop ons sien jou sommer gou weer Sune!
Ashleigh B - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing, warm and comfortable.
Bronberg Bastion se terugvoer
Glad the family enjoyed it - hope to see you again!
Naomi P - Apr 2024
Algehele gradering
Verblyf na 'n troue, ons was baie tevrede. Pragtige plek met stunning uitsig.
Bronberg Bastion se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer!
Dries S - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie vir die terugvoer!
Dean A - Jun 2024
Algehele gradering
Besonderse uitsig en baie gemaklik.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie Dean - sien uit om julle weer te ontvang!
Ellen B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon en luuks.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie Ellen. Ek is bly julle het dit geniet!
Chantell W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Bronberg Bastion se terugvoer
Baie dankie Chantell.
Bly julle het dit geniet.
Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, pragtige kamer.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Juanita.
Bly julle het dit geniet.
Marlise J - Sep 2023
Algehele gradering
Love the setting, beautiful house, and views.
Bronberg Bastion se terugvoer
Thank you Marlise.
Hope we see you again.
Waldo W - Sep 2023
Algehele gradering
Unieke ervaring.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie Waldo - hoop ons sien julle weer!
Christina L - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Bronberg Bastion se terugvoer
Christine baie dankie vir die terugvoering, hoop ons sien julle weer.
Fred V - Jul 2023
Algehele gradering
Alles skoon en netjies. Badkamer is netjies en skoon.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie Fred - hoop ons sien julle weer.
Irene C - Jun 2023
Algehele gradering
A lovely retreat not far from the city. Everything was pefect. The place is beautiful.
Bronberg Bastion se terugvoer
Thanks for the kind words, Irene. I hope to see you again.
Leandri L - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker en bitter mooi.
Bronberg Bastion se terugvoer
Bly jy het dit geniet Leandri. Hellp ook dat ons nou nie meer beurtkrag het nie...
Gawie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, uitstekende ligging en atmosfeer. Definitief weer 'n besoek werd.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie Gawie. Hoop ons sien julle gou weer.
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig. Presies wat ek gesoek het, dankie!
Bronberg Bastion se terugvoer
Lekker om julle te ontvang!
Janine P - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi.
Bronberg Bastion se terugvoer
Janine, ons hoop ons sien julle weer.
Nicky M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie uniek en kunstig,'n versteekte juweel.
Bronberg Bastion se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer!
Marina H - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow, such a lovely accommodation, setting, views and gardens!
Bronberg Bastion se terugvoer
Hi Marina
Thank you for the review! We hope to see you again for some birdwatching!
Kind regards
BronbergBastion
Chris V - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Alles is so mooi by Bronberg. Stil en rustig. Gasheer en -vrou baie vriendelik en tegemoetkomend.
Bronberg Bastion se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Chris. Hoop ons sien julle gou weer.
Sanet B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie gasvry.
Bronberg Bastion se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Annelie L - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Bronberg Bastion se terugvoer
Annelie, baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle weer!
Daniella C - Nov 2022
Algehele gradering
There was no water in the taps.
Bronberg Bastion se terugvoer
Daniella, we are so sorry about this. Unfortunately a water pipe burst somewhere during the night and that caused the empty taps. Kind regards.
Corne O - Nov 2021
Algehele gradering
Phenomenal
Bronberg Bastion se terugvoer
Hi Corne
Thanks for your review - Hope we see you again on the honeymoon!
Kind regards
BrondbergBastion
Pieter S - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
Bronberg Bastion se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om die terugvoer te gee. Sien uit om julle weer te ontvang.
Natalie F - Okt 2021
Algehele gradering
Incredibly beautiful property - tranquil and grand.
Bronberg Bastion se terugvoer
Thank you for taking the trouble to write the review! We appreciate the positive feedback. Hope to see you again!
Stephen V - Sep 2021
Algehele gradering
Great!
Bronberg Bastion se terugvoer
Thank you for your review and helping us to improve. Hoping to see you again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang