Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronberg Bastion

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Franco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en skoon. Alles was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie Franco - hoop ons sien julle volgende keer bietjie langer!

Marié D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Absoluut heerlik gewees! Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het is daar. Martie is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is veilig en 'n goeie ligging. Kamers is smaakvol gemeubileer en die dekor is pragtig! Ons sal dit verseker aanbeveel. Rustige atmosfeer. Ons sal beslis in die toekoms weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Baie dankie, Marie - sien uit om julle weer te ontvang!

Jonathan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid, ligging en vriendelike diens. Baie netjiese plek met 'n ongelooflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie vir die kompliment, Jonathan. Ons waardeer dit. Sien uit om julle weer te ontvang.

Sune S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wens ons het langer gebly maar sal weer bietjie daar gaan wegbreuk. Dit was heerlik, mooi, rustig en net baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Hoop ons sien jou sommer gou weer Sune!

Ashleigh B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing, warm and comfortable. Was amazing. My family stayed over for my winter wedding. They all said how amazing the staff and venue were. Also made it so warm and comfortable for the cold winter night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Glad the family enjoyed it - hope to see you again!

Naomi P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Verblyf na 'n troue, ons was baie tevrede. Pragtige plek met stunning uitsig. Dit was regtig 'n baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer!

Dries S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Skoon, netjies. Lieflike plek, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie vir die terugvoer!

Dean A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Besonderse uitsig en baie gemaklik. Dankie baie, ons het heerlik oornag en sou beslis in die toekoms daar oorbly. Besonderse uitsig en sonsopkoms. Tuin en klipstrukture is baie deel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie Dean - sien uit om julle weer te ontvang!

Ellen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelike mense, skoon en luuks. Ons het die groter kamer gehad wat baie romanties is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie Ellen. Ek is bly julle het dit geniet!

Chantell W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie tevrede. Ons het net oorgeslaap na 'n troue en was baie gelukkig met hoe die kamers ingerig was. Daar het niks kortgekom nie en dit was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Baie dankie Chantell. Bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159ae8de962859967ea5e86c772999caafd4be69ba11ce5f306ce825da5093d3970d35b45978e2c115b123ecdeffea64824a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang