Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronberg Bastion

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Vanaf R910 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bronberg Bastion bied gerieflike gasteverblyf en is op 'n kleinhoewe in Tierpoort, Pretoria-Oos geleë. Hierdie unieke gastehuis bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe, terwyl dit 33 km vanaf sentraal Pretoria en 55 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe geleë is. Die gastehuis is ideaal vir 'n gesinsbyeenkoms en daar is 'n lapa met sitplek vir 40 gaste. Die lapa is teen ekstra koste beskikbaar indien al die kamers bespreek is.

Verblyf by Bronberg Bastion bestaan uit verskeie romanties versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste vir gaste.

Die gastehuis bied 'n sosiale sitarea met 'n TV wat DStv-kanale het; braaigeriewe op versoek; 'n dakdek wat lieflike uitsigte bied om te bewonder, en goed versorgde terrein met 'n rotsagtige dam. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Franco V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en skoon. Alles was baie lekker.
Jul 2024
Marie D
Saam met vriende
5.0
Absoluut heerlik gewees! Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het is daar. Martie is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is veilig en 'n goeie ...
Sien meer
Jul 2024
Jonathan B
Saam met lewensmaat
5.0
Netheid, ligging en vriendelike diens. Baie netjiese plek met 'n ongelooflike ligging.
Jun 2024
Sune S
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons het langer gebly maar sal weer bietjie daar gaan wegbreuk. Dit was heerlik, mooi, rustig en net baie spesiaal.
Jun 2024
Ashleigh B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, warm and comfortable. Was amazing. My family stayed over for my winter wedding. They all said how amazing the staff and venue ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Bronberg Bastion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159ae8de962859967ea5e86c772999caafd4be69ba11ce5f306ce825da5093d3970d35b45978e2c115b123ecdeffea64824a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang