Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katima Mountain View Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.1
Veiligheid
4.2
Celmari C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Pragtige ligging en kamer het alles gehad wat nodig is. Dit was gerieflik naby die trou venue waar ons moes wees en was aangename ervaring gewees. Ons het ongelukkig nie die geleentheid gehad om die eienaar te ontmoet nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elena S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Heerlik geslaap. Ruim, skoon en netjies. Pragtige eenheid. Lekker ruim en netjies. Heerlik geslaap. Wonderlik dat mens eers om 12:00 moet uit wees. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Ons het oorgeslaap vir 'n troue, was naby aan die venue, alles voldoen aan ons behoeftes vir die nag. Die akkommodasie was naby aan die trouvenue, maar die toegangspad is baie sleg en nie aan te beveel vir klein (lae) voertuie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques T
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Rustig. Plek mooi en rustig. Maar pad na plek is regtig sleg, my kar het seergekry op pad soontoe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clarke E
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2024

Unhospitable. Very unhospitable, we felt like we were a pain for the owner to deal with. There was a spider web in the bathroom and shower. No tea or coffee, nor sugar or milk. Very little effort was made to ensure the customer felt welcome. Will not be back. Will not recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Alison G
1 nag
3.8
Apr 2023

Stressed out other guests in our room on arrival! On arrival we had 20 minutes to get ready for the wedding held nearby. Other guests, also a party of 3, were put into the wrong room, our room! Then were told we can have the 2 separate rooms. I said it seems like someone else is there, told no it's fine. Thinking all fine, took a few things, and it wasn't fine. One of the guests from the group of 3 was in there as well. As they had our room and another room! The 3 of us, adults, had to squeeze into the one small, hot room, get ready, no door, but men had to shower. I could not do my hair properly because of the time spent discussing where we should move into to get ready. The difficulty of sharing the tiny space. They should have made sure the surname matched with the room number! We had to move our things after the wedding, out of that small room to the correct room which was at 1 am in the morning. Not impressed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leoni B
1 nag
3.2
Mei 2023

Beddens, matrasse kort aandag. Protea 1 - bed/matrasse kan gerus vervang word. Protea 1 - geen deur aan badkamer nie, as jy op die toilet sit kan enige iemand jou sien van buite af. Protea 2 - bed/matras kan gerus vervang word. Bed kraak met elke beweging. Alhoewel ons net 1 aand daar was het ek ten minste verwag dat 'n mens die eienaar dalk sal sien - hoe weet hulle dat ons wel net 4 grootmense daar was? Eienaar behoort vir mense te sê dat die paaie baie sleg is na die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.6
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Dalene L
1 nag
1.8
Apr 2023

Baie swak. Baie swak geriewe en beddens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Johann Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtA0VdW3Z8zieHRxCvQn7pUETtgh3pnIqQLPiafMHKp5zz8oP0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 4 Ridge Lane Redstone Private Country Estate 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.779558582605 27.875251136246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang