Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronze Paradise Unit 1

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 22 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 745, Bronze Paradise 1, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bronze Paradise Unit 1 is aan die strandfront geleë en is 'n selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Leisure Bay.

Die woonstel is versier in 'n Mykonos-tema en lei na 'n groot patio met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde is ingerig met 'n stapelbed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met volledige DStv. Die leefarea het lugversorging en lei na die gemeubileerde patio.

Die kompleks bied gaste 'n groot swembad, braaigeriewe, asook 'n wasarea, en saans patrolleer 'n sekuriteitswag ook die kompleks. Maklike toegang word tot die strand gebied met 'n houtbrug.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dewet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bournemouth-laan 745, Bronze Paradise 1, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bronze Paradise Unit 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 745, Bronze Paradise 1, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e63e7c755e9039da7a97df797cbb20037b06df63d2d4cb685f1445598f33b6a37729ce90bf36367d72abb32630c83e3066d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 745 Bournemouth Avenue Bronze Paradise 1 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.031046521007 30.236719333205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang